VRAAG 3: 3.1 Noem 2 vereistes – behalwe hardeware en sa…

VRAAG 3: 3.1 Noem 2 vereistes – behalwe hardeware en sagteware – om koppeling met die internet moontlik te maak. (2) 3.2 Watter tipe sagteware het jy nodig om webblaaie te besigtig? (1) 3.3 Kyk na die volgende webwerf www.lan.gov.uk —  Wat beteken die .gov.uk gedeelte van die web adres?  (2)

BIBLIOGRAPHY   1.  Canvas content:  ZOOM KS2 iFRENCH Year…

BIBLIOGRAPHY   1.  Canvas content:  ZOOM KS2 iFRENCH Year 05 J01 IMV 2021 2. https://en.islcollective.com/english-esl-worksheets/material-type/picture-dictionaries/physical-description/29125  2021 3.  https://www.tes.com/teaching-resource/french-physical-descriptions-12283281 2021 6. Pictures sourced from:  2021 clipart-library.com  2021 clipart key.com 2021 www.canva.com 2021

Vraag 3 Gebruik die prentjies van die metode en skryf die in…

Vraag 3 Gebruik die prentjies van die metode en skryf die instruksies van die resep puntsgewys neer. Gebruik die woordbank om jou te help: droë bestandele dry ingredients gooi pour nat bestandele wet ingredients voeg by combine meng mix klits whisk skep spoon mengbak mixing bowl (6)

AFDELING A: Sjef Karen is baie hartseer, want sy het haar gu…

AFDELING A: Sjef Karen is baie hartseer, want sy het haar gunsteling (favourite) plaatkoekie resep verloor! Sy het jou hulp nodig om die resep weer te skryf. (She needs your help to write the recipe again.) Kliek op die eksamenknoppie (exam button) om die bestandele (ingredients) te sien:

AFDELING B: Sjef Karen is baie hartseer, want sy het haar gu…

AFDELING B: Sjef Karen is baie hartseer, want sy het haar gunsteling (favourite) plaatkoekie resep verloor! Sy het jou hulp nodig om die resep weer te skryf. (She needs your help to write the recipe again.) Kliek op die eksamenknoppie (exam button) om die metode (method) te sien: