Finnegan gathers information about the new computer he wants…

Finnegan gathers information about the new computer he wants and gives the information to his parents. He also tries to express his opinion and shape his parents’ opinion about which computer to buy. His parents make the final decision, and his parents pay for the computer. In this example, Finnegan acts as the:

5.5 Skryf in die Indirekte Rede:   5.5.1 Neelsie s…

5.5 Skryf in die Indirekte Rede:   5.5.1 Neelsie sê: “Ek gaan vir Meester vra.”     Begin so: Neelsie sê dat …   [ans1] (1) 5.5.2 Neelsie vra: “Kan ek en Piet Meester se kar leen?”     Begin so:  Neelsie vra …   [ans2] (1) 5.5.3 Meester skree-vra: “Wat wil julle doen?”   Begin so:  Meester skree-vra …   [ans3] (1) 5.5.4 Piet sê: “Neelsie, bly stil!”     Begin so:  Piet se vir…   [ans4] (1)

AFDELING B:  OPSOMMING VRAAG 4:  5 WENKE OM TROETELDIERE…

AFDELING B:  OPSOMMING VRAAG 4:  5 WENKE OM TROETELDIERE IN DIE SOMER TE LAAT AFKOEL Lees die onderstaande teks. Som dan die 5 WENKE OM TROETELDIERE IN DIE SOMER TE LAAT AFKOEL in jou eie woorde op. Dit moet elke keer EEN sin wees met ‘n wenk en ‘n rede wat met ‘n voegwoord verbind word. Skryf die opsomming puntsgewys in vyf volsinne en 70 woorde neer. Nommer die wenke van 1 tot 5. Skryf die woordtelling aan die einde van jou opsomming neer. Moenie volsinne direk uit die teks aanhaal nie. Jy sal gepenaliseer word as jou opsomming te kort (minder as 60 woorde) of te lank (meer as 80 woorde) is. Elke hoofpunt bevat net EEN sin met die wenk en die rede vir daardie wenk. Beplan jou opsomming in die spasie wat verskaf word voordat jy die finaal begin skryf.  Jy kan ook hierdie teks in ‘n nuwe venster oopmaak deur regs te klik op die onderstaande knoppie:   Hoe jy jou troeteldiere kan help afkoel in die hitte Deur Nici de Wet, 21 Februarie 2020,  Uitgawe 27 Februarie 2020   Die somer is hier en daarmee saam kom warm temperature wat gevaarlik vir jou troeteldiere kan wees.Ons het by dr. Ingrid de Wet aangeklop vir wenke.   1. Honde en katte is nie in staat om so doeltreffend af te koel soos mense nie. As hulle hou van swem, laat hulle in die swembad spring. 2. Honde en katte met ’n pienk of wit neus en ore is geneig om velkanker te ontwikkel weens sonblootstelling. Dit belangrik om vir diere met pienk dele aan hul lyf en daarvan hou om in die son te lê, sonskerm aan te wend. 3. Hoewel die kussinkies aan honde se pote dik is, kan dit brand en pynlik wees. Voel altyd met jou hand op die oppervlak van die grond of straat as jy met jou hond wil gaan stap – as jy nie jou hand langer as vyf sekondes daar kan hou nie, is dit beslis te warm en moet jy nie met jou dier stap nie. 4. Die temperatuur in ‘n voertuig styg vinnig en jou troeteldier kan sterf. Moet nooit jou troeteldier alleen in ’n warm motor los nie. Hou elke twee uur stil om jou troeteldiere te laat strek en water te laat drink. 5. Diere met ‘n lang pels kry maklik warm. Dis oor die algemeen ’n goeie idee om jou hond of kat te skeer as hulle lang hare het en in die hitte sukkel.

5.4 Skryf die volgende Stelsinne as Vraagsinne sodat die v…

5.4 Skryf die volgende Stelsinne as Vraagsinne sodat die vetgedrukte deel die antwoord op jou vraag sal wees.   5.4.1 Neelsie het Meester gevra of hy sy kar kan leen.   [ans1] (1) 5.4.2 Neelsie het 10 vm. vir Meester gevra of hy die kar mag leen.   [ans2] (1) 5.4.3 Neelsie wil die kar leen om die meisies te beïndruk.   [ans3] (1)