1.3 Verskaf ‘n geskikte term vir elk van die beskrywings h…

1.3 Verskaf ‘n geskikte term vir elk van die beskrywings hieronder. in die spasie wat voorsien word.   1.3.1 Die werklike tyd volgens die posisie van die son. [answer1] (1) 1.3.2 Die lengtelyn waar ‘n nuwe datum begin. [answer2] (1) 1.3.3 Die proses om horlosies een uur vorentoe te stel gedurende ‘n sekere tyd van die jaar. [answer3] (1) 1.3.4 Tyd op enige plek wat ‘n spesifieke tydsone volg. [answer4] (1) 1.3.5 Die lengtelyn wat die beginpunt van die 24-uur horlosie is. [answer5] (1)

3.4 Kies die korrekte woord(e) van die opsies wat tussen h…

3.4 Kies die korrekte woord(e) van die opsies wat tussen hakies gegee is. Skryf slegs die woord(e) in die leë blokkies.  3.4.1 (Die Drywende Markte/Windmeulens) word in Thailand aangetref. [answer1]   3.4.2 (Die Koekoekhorlosie/Big Ben) is deel van die Westminster-paleis. [answer2]   3.4.3 Die Wit Toring staan ook bekend as die (Leunende Toring van Pisa/Toring van Londen). [answer3]   3.4.4 Berg Fuji is ‘n wêreldbekende ikoon in (China/Japan). [answer4]   3.4.5 Mekka is een van die belangrikste (Joodse/Moslem) godsdiensterreine. [answer5]       (5)

2.2 Bestudeer die reisplan hieronder en beantwoord die vra…

2.2 Bestudeer die reisplan hieronder en beantwoord die vrae wat volg: Die Roberts-gesin van Venezuela, John, Rebecca en Peter (10 jaar oud) beplan ‘n toer vir tien dae deur KwaZulu-Natal. Hulle sal ‘n motor huur wat hulle R375 per dag sal kos. Hul hotel sal R300 pp per nag kos; kinders onder 12 betaal halfprys. Hulle beplan om R500 per dag opsy te sit vir etes en R500 per dag vir sakgeld. Hulle beplan om die volgende attraksies te besoek: Attraksie Toegangsgelde Ushaka Marine World R214 per volwassene, R174 per kind Umgeni River Bird Park R50 per volwassene, R30 per kind Minitown R40 per volwassene, R30 per kind   2.2.1 Noem DRIE faktore wat die Roberts-gesin in ag moet neem wanneer hulle hul toer beplan. (3)