INSTRUKSIES 1. Die vraestel bestaan uit VIER afdelings: Elke afdeling MOET voltooi word. AFDELING A: Vraag 1: Literêre teks = 20 AFDELING B: Vraag 2: Visuele teks = 10 AFDELING C: Vraag 3: Opsomming = 10 AFDELING D: Vraag 4 – 6: Taalstrukture en –konvensies = 20 GROOTTOTAAL : 60 2. Lees alle vrae noukeurig deur voordat jy dit beantwoord. 3. Die antwoorde wat jy verskaf in hierdie vraestel moet jou eie persoonlike werk wees en mag van geen ander bron gekopiëer word nie. 4. Kyk ALTYD na jou puntetelling. Kyk hoeveel ‘n vraag tel om jou antwoord korrek te gee. 5. Die blou blokkies kan in ander “TABS” oopgemaak word om die literêre teks en visuele teks oop te maak 6. Onthou om ten alle tye jou leestekens te gebruik. Indien jou “shortcuts” nie werk nie, gebruik die “copy en paste” metode. Alt130 – é Alt136 – ê Alt137 – ë Alt138 – è Alt139 – ï Alt147 – ô Alt148 – ö Alt150 – û 7. Sou jy enige probleme ondervind tydens die vraestel, kontak asseblief dadelik vir support@teneoschool.co.za Jy het ook die “exam connect” knoppie in jou SBA kursus. Indien jy ‘n probleem met jou vraestel het MOET dit tydens die eksamen vraestel deurgegee word en nie na die tyd nie. Skakel by die “exam connect” in vir enige probleme. 8. BAIE STERKTE EN GENIET DIT!
Blog
AFDELING C – ONTWERP IN ‘N BEPEINSINGSKONTEKS VRAAG 8 –…
AFDELING C – ONTWERP IN ‘N BEPEINSINGSKONTEKS VRAAG 8 – VOLHOUBARE ONTWERP 8.1 Definieer die term ‘volhoubare ontwerp’. (2)
1.3 Dui aan of elk van die beskrywings in Kolom I van toep…
1.3 Dui aan of elk van die beskrywings in Kolom I van toepassing is op SLEGS A, SLEGS B, BEIDE A en B, of GEEN van die items in Kolom II nie. Kies die korrekte opsie uit die lys. KOLOM I KOLOM II 1.3.1 Hoë CO2 vlakke in die bloed sal die brein se … stimuleer. A asemhalingsentrum B kardiovaskulêre sentrum 1.3.2 Lae watervlakke in die bloed sal veroorsaak dat… A meer ADH deur die hipotalamus afgeskei word. B minder water vanuit die filtraat geabsorbeer word. 1.3.3 Hoë sout konsentrasie in die bloed sal veroorsaak dat… A die byniere gestimuleer word B meer aldosteroon in die bloed afgeskei word. 1.3.4 ‘n Afname in temperatuur sal veroorsaak dat… A bloed na die oppervlak van die liggaam vervoer word. B vasokonstriksie plaasvind. 1.3.5 Lae tiroksienvlakke in die bloed sal veroorsaak dat… A die pituïtêre klier gestimuleer word om meer TSH af te skei. B die skildklier minder tiroksien afskei. 1.3.6 Lae glukose vlakke in die bloed sal veroorsaak dat… A die pankreas glukagon afskei. B glikogeen omskep word in glukose. 1.3.1 [1] 1.3.2 [2] 1.3.3 [3] 1.3.4 [4] 1.3.5 [5] 1.3.6 [6]
3.1.3 Eenheid (2)
3.1.3 Eenheid (2)
2.3 Die diagram hieronder toon die interaksie tussen “klie…
2.3 Die diagram hieronder toon die interaksie tussen “klier X” en ‘n ovarium tydens die menstruele siklus van ‘n vrou. Bestudeer die diagram en beantwoord die vrae wat volg. KLIK OP DIE KNOPPIE HIERONDER OM DIE DIAGRAM OOP TE MAAK:
You are running a mammography screening program in a van tha…
You are running a mammography screening program in a van that travels around your health district. A 45-year-old woman has a mammogram. The study is interpreted as “suspicious for malignancy” by the radiologist. The patient asks you: “Does this mean I have cancer?”, and you (correctly) answer “No, we have to do further testing.” She then asks, “OK, I understand that the mammogram isn’t the final answer, but given what we know now, what are the chances that I have breast cancer?” Assume that the overall risk of breast cancer in any 45-year-old woman, regardless of mammogram result, is 0.1% or one in a thousand. Imagine: 10,000 women, 0.1% of whom have cancer: 9,990 women without cancer 10 women with cancer 8 women with a positive mammogram who have cancer 2 woman with a negative mammogram who has cancer 9490 women with a negative mammogram who do not have cancer 500 women with a positive mammogram who do not have cancer. What is the Test’s Sensitivity? Include the formula, calculation and the answer.
4.1.5 Taking into consideration that the participants coul…
4.1.5 Taking into consideration that the participants could go about their day as usual, give an example of what could have caused the change that you described in 4.1.4. (2)
3.2.5 Hoeveel verskillende genotipes is daar in die nagesl…
3.2.5 Hoeveel verskillende genotipes is daar in die nageslag teenwoordig? Tik slegs die nommer (numeries). Geen lettes of leestekens nie. (1)
Hierdie is ‘n ekstra teksboks. Jy mag SLEGS hierdie teksboks…
Hierdie is ‘n ekstra teksboks. Jy mag SLEGS hierdie teksboks gebruik as ‘n vorige een ontbreek het of nie behoorlik gefunksioneer het nie. As jy besluit om hierdie teksboks te gebruik, moet jy jou antwoord duidelik nommer volgens die ooreenstemmende vraag.
3.1.1 (a) Is LNS ‘n outosome afwyking? (1)
3.1.1 (a) Is LNS ‘n outosome afwyking? (1)