VRAAG 7 – ART DECO 7.1 Tik ‘n opstel in waar jy DRIE invloede en VIER algemene eienskappe van die Art Deco-beweging bespreek. Maak seker dat jy verwys na Figuur 7 in jou opstel. (10) Regskliek op die knoppie hieronder om die figuur in ‘n nuwe TAB oop te maak:
Blog
4.2 Gee die tyd 10:00 in woorde. (1)
4.2 Gee die tyd 10:00 in woorde. (1)
3.2 Read the information below and answer the questions th…
3.2 Read the information below and answer the questions that follow: In fruit flies, long wings (L) are dominant over short (vestigial) wings (l), and a grey body (G) is dominant over a black body (g). The diagram below shows these traits. CLICK ON THE BUTTON BELOW TO VIEW A DIAGRAM OF THE FLIES’ TRAITS: The dihybrid cross that is shown below is of a cross between two fruit flies that are both heterozygous for long wings and heterozygous for grey bodies. Study the dihybrid cross and answer the questions that follow: Dihybrid cross between fruit flies both heterozygous for body colour and wing length LG Lg lG lg LG LLGG LLGg LlGG LlGg Lg LLGg LLgg LlGg Llgg lG LlGG LlGg llGG llGg lg LlGg Llgg llGg llgg Source: Monohybrid and Dihybrid cross. Available at: https://jrggenetics.weebly.com/monohybrid-and-dihybrid-cross.html (Accessed: 5 May 2021).
1.4.3 Wat is die funksie van deel B? (1)
1.4.3 Wat is die funksie van deel B? (1)
2.2.4 Wat is ‘n moontlike rede vir die afname in die sperm…
2.2.4 Wat is ‘n moontlike rede vir die afname in die spermtelling in die onbehandelde linker testis van Groep 1 en Groep 2? (2)
VRAAG 2 – ONTWERP KOMMUNIKASIE 2.1 Gebruik Figuur 2a e…
VRAAG 2 – ONTWERP KOMMUNIKASIE 2.1 Gebruik Figuur 2a en 2b om die volgende vrae te beantwoord. Regskliek op die knoppie hieronder om die figuur in ‘n nuwe TAB oop te maak:
1.2 Identifiseer die fases van die ontwerpproses wat deur…
1.2 Identifiseer die fases van die ontwerpproses wat deur blokke A, B en C in Figuur 1 verteenwoordig word. (3) Regskliek op die knoppie hieronder om die figuur in ‘n nuwe TAB oop te maak:
1.1.4 Watter stelling oor DNS en RNS is korrek? A. Daar…
1.1.4 Watter stelling oor DNS en RNS is korrek? A. Daar is drie tipes DNS en een tipe RNS.B. DNS is ‘n spiraalvormige molekule wat rondom histone gedraai is en RNS is reguit molekule wat nie rondom histone gedraai is nie.C. DNS is ‘n enkele spiraal en RNS is ‘n dubbele spiraalD. DNS is ‘n kort, reguit molekule en RNS is ‘n lang spiraalvormige molekule. (2)
VRAAG 3 3.1 Lees die geval hieronder en beantwoord die…
VRAAG 3 3.1 Lees die geval hieronder en beantwoord die vrae wat volg: Lesh-Nyhan Sindroom (LNS) is ‘n skaars maar dodelike menslike genetiese siekte wat deur ‘n resessiewe alleel wat op die X-chromosoom aangetref word veroorsaak. Mense met hierdie genetiese versteuring het ‘n tekort aan ‘n sekere ensiem wat die opbou van uriensuur in al die liggaamsvloeistowwe veroorsaak. By geboorte funksioneer babas met hierdie sindroom normaal, maar soos uriensuur in hulle liggame opbou, vind vertragings in motoriese ontwikkeling plaas. Dit veroorsaak swak spierontwikkeling, onwillekeurige spierspasmas en matige geestelike vertraging. Teen die ouderdom van 2 tot 3 jaar begin lyers dikwels tekens van of selfverminking, soos die byt van hulle vingers, lippe en binnekante van hulle monde, toon. Sterftes is gewoonlik a.g.v. infeksies, nierversaking of uremie (hoë uriensuur vlakke in die bloed) en vind plaas tussen die ouderdomme van 10 en 30. Nadat Anna en Mike, wat beide gesonde mense is, se enigste seun met LNS gediagnoseer was, het hulle die geskiedenis van die siekte in hulle families begin ondersoek. Mike se familie het geen geskiedenis van die siekte gehad nie. Tot Anna se verbasing moes sy by haar ma uitvind dat haar oom die siekte gehad het en dat hy daaraan dood is nog voor Anna se geboorte. Aangepas uit: Lesch-Nyhan Syndrome Information Page | National Institute of Neurological Disorders and Stroke (2021). Available at: https://www.ninds.nih.gov/Disorders/All-Disorders/Lesch-Nyhan-Syndrome-Information-Page (Accessed: 3 May 2021).
QUESTION 5 5.1 William was walking in a dark tunne…
QUESTION 5 5.1 William was walking in a dark tunnel. At the end of the tunnel was a door. As he opened the door, he was momentarily blinded by the bright light. Explain what a reflex arc is and describe how it brings about the changes in William’s eyes as he opened the door. Mention all the relevant structures involved in the pupillary reflex and the nervous system to explain how and why his pupils reacted to the sudden change in light intensity. Finally, explain why this pupillary reflex is important. ContentSynthesisTotal (17)(3)[20]