2.1 Gee die gesegde in die volgende sin: Jaco het vandag my wiskundeboek geleen (raampie 1) (1)
Blog
1.7 Is die volgende stelling WAAR of ONWAAR? Motiveer jou…
1.7 Is die volgende stelling WAAR of ONWAAR? Motiveer jou antwoord. ‘Lank na Charlie se dood word Wisconsin gesien as die plek waar hamburgers ontstaan het.’ (1)
1.4 Van watter nasionaliteit was Charlie Nagreen? (1)…
1.4 Van watter nasionaliteit was Charlie Nagreen? (1)
4.6 Die kleintjies kou die duur speelgoed stukkend. (par.4…
4.6 Die kleintjies kou die duur speelgoed stukkend. (par.4) (a) Gee die werkwoord in die bostaande sin. (b) Gee die intensiewe vorm vir die woord ‘duur’. (2)
1.15 Wat is die funksie van die koppelteken in die onderst…
1.15 Wat is die funksie van die koppelteken in die onderstreepte woord in Teks B? (1)
INSTRUKSIES Die vraestel bestaan uit twee Afdelings: AFD…
INSTRUKSIES Die vraestel bestaan uit twee Afdelings: AFDELING A BEGRIP: Vraag 1: Literêre Teks= 25 Vraag 2: Visuele Teks= 15 Vraag 3: Opsomming = 10 AFDELING B TAAL: Vraag 4: Taalstrukture en Konvensies= 20 TOTAAL: 70 TYD: 120 + 10 MINUTE LEES TYD, + 30 MINUTE TEGNIESE TYD. Die antwoorde wat jy verskaf in hierdie vraestel moet jou eie persoonlike werk wees, en mag van geen ander bron gekopieer word nie. Lees alle vrae noukeurig deur voordat jy dit beantwoord. Die blokkies kan in ander TABS oopgemaak word om die Begripstoetse, strokiesprent of advertensies oop te maak. Onthou om ten alle tye jou lees en skryftekens te gebruik. êëôéè’n. Sou jy enige probleme ondervind tydens die eksamen kontak asseblief dadelik vir support@teneoschool.co.za
AFDELING A: Vraag 2: Visuele Tekste Teks D. Die spot…
AFDELING A: Vraag 2: Visuele Tekste Teks D. Die spotprent kan in ‘n ander bladsy oopgemaak word deur regs op die volgende blou blokkie te druk.
2.3 Tik die volgende sin in die lydende vorm oor: Neelsie…
2.3 Tik die volgende sin in die lydende vorm oor: Neelsie sal sy Afrikaanse huiswerk doen. [ans1] (1)
1.8 Watter afleiding kan jy maak oor hoe hamburgers in Ame…
1.8 Watter afleiding kan jy maak oor hoe hamburgers in Amerika hul name gekry het? (1)
4.8 Plaas die volgende sin in die Direkte rede. Die ATKV s…
4.8 Plaas die volgende sin in die Direkte rede. Die ATKV sê dat Afrikaans op al meer tonge trippel. [ans1] (1)