Die beamptes wat in die ontvangskantore werk, druk steeds do…

Die beamptes wat in die ontvangskantore werk, druk steeds dokumente vir elke transaksie uit.  9.1 Stel voor dat hulle eerder in een of twee skandeerders belê deur die TWEE mees algemene voordele te gee daarvan om harde kopieë soos die ID’s van kliënte in digitale formaat te laat skandeer en in digitale formaat te stoor plaas daarvan om dit uit te druk. (2) Omdat hulle gereeld met naburige munisipaliteite vergader, stel die raad voor dat hulle begroot vir webkameras vir al die rekenaars sowel as die skootrekenaars wat gebruik word. Jy het vir hulle gesê dat die meeste skootrekenaars reeds geïntegreerde webkameras het.  9.2  Verduidelik aan hulle wat die term ‘geïntegreerd’ beteken. (1) Aangesien sommige van die personeel by die ontvangstoonbank nie behoorlik opgelei is in die oplossing van tegnologiese probleme nie, ondervind hulle dikwels drukkerprobleme. Help hulle om hulself te help deur te verduidelik hoe die meeste drukkerprobleme opgelos kan word. Sommige drukkerprobleme kan opgelos word deur die krag- en drukkabels na te gaan en net te kyk of die krag aan is. 9.3 Gee TWEE ander probleme wat kan veroorsaak dat ‘n drukker glad nie wil druk nie. (2)

7.1 Hoe maak tegnologieë soos VoIP jou dit vir jou moontlik…

7.1 Hoe maak tegnologieë soos VoIP jou dit vir jou moontlik om effektiewer met ander saam te werk? (1) 7.2 Gee TWEE wenke oor hoe om stremming op jou oë te verlig as jy vir ‘n lang tyd ‘n rekenaar gebruik. (2) ‘n Maatskappy stoor die persoonlike inligting van sy kliënte op ‘n databasis. 7.3 Gee EEN riglyn vir die onderneming voor om kliëntedata eties te bestuur. (1) Om ons ‘koolstofvoetspoor’ te verminder en die omgewing te bewaar, moet ons probeer om so min as moontlik te afdrukke te maak. 7.4 Gee TWEE maniere waarop ons minder ink of “toner” kan gebruik, behalwe om minder drukwerk te doen. (2) 7.5 Verduidelik wat MOOC in die konteks van e-leer is. (1)

QUESTION 4 4.  The table shows the number of students…

QUESTION 4 4.  The table shows the number of students learning to play various musical instruments. Right-click on the blue button to view the table and pie chart template. Complete the pie chart for this data. (4)   TOTAL QUESTION 4 [4]

  Vraag 4:  Stelseltegnologieë – 25 4.1 Noem die T…

  Vraag 4:  Stelseltegnologieë – 25 4.1 Noem die TWEE hardeware komponente van ‘n rekenaar wat dit oor die algemeen meer of minder kragtig as ‘n ander rekenaars maak. (2) 4.2 Gee TWEE voordele van ‘n raakblad (touchpad) as toevoertoestel. (2)

QUESTION 3   Consider the following scenario and answe…

QUESTION 3   Consider the following scenario and answer the questions that follow in fractions of an hour. Give all answers in the simplest fraction form.     Keisha spends some of her afternoon time doing homework and studying. On Monday, of an hour is spent doing her math homework. She also spends 15 minutes doing a French grammar exercise. On Wednesday she spends 50 minutes on an art and design task and  of an hour doing English. She works with a study timetable to help her prepare for upcoming tests. She writes science next week and spends  of an hour every day preparing for the test. She does not study on Friday.   3.1  How much of her afternoon did Keisha spend doing schoolwork on Monday? (2) 3.2 Give the time she spent doing art and design as a fraction. (1) 3.3 How much time did she spend studying for her science test this week? Give your answer as a mixed number. (2)   TOTAL QUESTION 3 [5]