1.14 “Carpe Diem” is ‘n Latynse leuse wat beteken “gryp die dag” Wat, dink jy, beteken dit in die konteks van die leesstuk? (1)
Blog
6.6 Verander die volgende sin na die ONTKENNENDE VORM: Hon…
6.6 Verander die volgende sin na die ONTKENNENDE VORM: Honderde besoekers ry van heinde en verre om die Boeremark te kom ondersteun. (1)
5.3 Gee die korrekte verkleiningsvorm vir “geld” (raampie…
5.3 Gee die korrekte verkleiningsvorm vir “geld” (raampie 1) (1)
8.2 Tik ‘n opstel van minstens 350–400 woorde in waarin jy…
8.2 Tik ‘n opstel van minstens 350–400 woorde in waarin jy die werk van een Suid-Afrikaanse kontemporêre omgewingsbewuste ontwerper/ontwerpagentskap/ateljee of een internasionale kontemporêre omgewingsbewuste ontwerper/ontwerpagentskap/ateljee bespreek. Verwys na die volgende in jou opstel: 1. Naam van die ontwerper / ontwerp agentskap / ateljee en EEN werk van die ontwerper / ontwerp agentskap / ateljee 2. ‘N Kort beskrywing en ontleding van die produk 3. Die doelwitte, materiale en inspirasies / invloede van die produk 4. Verwys na hoe die produk omgewingsbekommernisse beklemtoon U mag NIE verwys na enige ontwerper(s)/ontwerpgroep(e) waarna u voorheen bespreek het of voorbeelde ontwerp waarna u in hierdie vraestel verwys het nie (8)
You are running a mammography screening program in a van tha…
You are running a mammography screening program in a van that travels around your health district. A 45-year-old woman has a mammogram. The study is interpreted as “suspicious for malignancy” by the radiologist. The patient asks you: “Does this mean I have cancer?”, and you (correctly) answer “No, we have to do further testing.” She then asks, “OK, I understand that the mammogram isn’t the final answer, but given what we know now, what are the chances that I have breast cancer?” Assume that the overall risk of breast cancer in any 45-year-old woman, regardless of mammogram result, is 0.1% or one in a thousand. Imagine: 10,000 women, 0.1% of whom have cancer: 9,990 women without cancer 10 women with cancer 8 women with a positive mammogram who have cancer 2 woman with a negative mammogram who has cancer 9490 women with a negative mammogram who do not have cancer 500 women with a positive mammogram who do not have cancer Determine the PPV, include the formula, calculation and answer.
AFDELING B – ONTWERP IN ‘N HISTORIESE KONTEKS VRAAG 5 –…
AFDELING B – ONTWERP IN ‘N HISTORIESE KONTEKS VRAAG 5 – KUNS EN KUNSVLYT (ARTS AND CRAFT) 5.1 Bespreek die verskillende eienskappe, invloede en styl van die Kuns en Kunsvlyt beweging. Gebruik Figuur 5 om jou bespreking te staaf. (10) Regskliek op die knoppie hieronder om die figuur in ‘n nuwe TAB oop te maak:
6.8 Verander die sin na die INDIREKTE REDE: Lisa sê: “Ek i…
6.8 Verander die sin na die INDIREKTE REDE: Lisa sê: “Ek is mal oor al die vars blomme, veral die proteas, wat te koop aangebied word.” (2)
4.4 Waarvoor staan die afkorting “www” in www.stellenberg….
4.4 Waarvoor staan die afkorting “www” in www.stellenberg.co.za ? (1)
2.10 Die mensdom jaag rykdom na. Hoe raak die stelling bei…
2.10 Die mensdom jaag rykdom na. Hoe raak die stelling beide tekste. A en B? (1) TOTAAL AFDELING B: [10]
Regskliek op die knoppie hieronder om die figuur i…
Regskliek op die knoppie hieronder om die figuur in ‘n nuwe TAB oop te maak: 2.1.3 Identifiseer en verduidelik die simboliek geïllustreer in die boodskap wat in Figuur 2b uitgebeeld word. (3)