VRAAG 5 5.1 William het in ‘n donker tonnel geloop. Aan die einde van die tonnel was ‘n deur. Toe hy die deur oopmaak, was hy vir ‘n oomblik verblind deur die helder lig. Verduidelik wat ‘n refleksboog is en beskryf hoe dit die veranderinge in William se oë meebring wanneer hy die deur oopmaak. Noem al die relevante strukture wat betrokke is by die pupil-refleks en die senuweestelsel, om te verduidelik hoe en waarom sy pupille gereageer het op die skielike verandering in ligintensiteit. Verduidelik ten slotte waarom hierdie pupil-refleks belangrik is. InhoudSinteseTotaal (17)(3)[20]
Blog
Vrae 1.1.6 en 1.1.7 is gebaseer op die onderstaande diagram….
Vrae 1.1.6 en 1.1.7 is gebaseer op die onderstaande diagram. Bestudeer die diagram en beantwoord dan vrae 1.1.6 en 1.1.7. KLIK OP DIE KNOPPIE HIERONDER OM DIE DIAGRAM OOP TE MAAK:
3.1.4 Anna en Mike wil nog ‘n kind hê. Teken ‘n genetiese…
3.1.4 Anna en Mike wil nog ‘n kind hê. Teken ‘n genetiese diagram om die kruising tussen Anna en Mike te wys. Sluit al die vereiste stappe en byskrifte in, asook die fenotipiese en genotipiese resultate en hul verhoudings. Neem ‘n duidelike foto of skandeer jou diagram en laai dit in hierdie vraag op, deur die knoppie hieronder te gebruik. (10)
3.1.3 Die letter N verteenwoordig die dominante alleel en n…
3.1.3 Die letter N verteenwoordig die dominante alleel en n die resessiewe alleel. Kies die korrekte genotipes vir die volgende individue: Persoon Genotipes (a) Hulle seun [a](b) Anna se oom [b](c) Mike [c](d) Anna [d] 1. XNY2. XnY3. XNXn4. XNXN (4)
1.4.1 Which phase of meiosis is shown in the diagram? (…
1.4.1 Which phase of meiosis is shown in the diagram? (1)
3.2.2 Verduidelik wat ‘n alleel is. (2)
3.2.2 Verduidelik wat ‘n alleel is. (2)
1.4 The diagram below shows a phase of meiosis. Study the…
1.4 The diagram below shows a phase of meiosis. Study the diagram and answer the questions that follow. CLICK ON THE BUTTON BELOW TO VIEW THE DIAGRAM:
2.2.5 Name two ways in which the reliability of this inves…
2.2.5 Name two ways in which the reliability of this investigation could be improved. (2)
2.3.1 Name gland X. (1)
2.3.1 Name gland X. (1)
4.1.2 Identifiseer die afhanklike veranderlike. (1)
4.1.2 Identifiseer die afhanklike veranderlike. (1)