VRAAG 3 Voltooi die getalsin / berekeninge deur die ont…

VRAAG 3 Voltooi die getalsin / berekeninge deur die ontbrekende getalle in te vul: (OPMERKING: Die gebruik van papier vir berekeninge word aanbeveel. Doen die berekeninge op papier om die antwoord uit te werk en tik dan jou antwoord in die spasies wat aan jou voorsien word).

6 VRAAG 6   Bestudeer die geometriese patroon hieronder…

6 VRAAG 6   Bestudeer die geometriese patroon hieronder en beantwoord die vrae wat volg. Onthou om vrae 6.1-6.4 in DIESELFDE teksboksie hieronder te beantwoord. Nommer jou antwoorde volgens die vraagnommer van elke vraag en wys al jou stappe. Kliek op die knoppie. 6.1 Identifiseer die konstante verskil vir die geel driehoeke. (1) 6.2 Bepaal die reël vir die berekening van die aantal geel driehoeke in hierdie patroon. (2) 6.3 Gebruik jou reël om vas te stel hoeveel geel driehoeke daar in term 7 sal wees. (2) 6.4 Die reël vir die blou vierkante in hierdie patroon is: Term x 2 +1   Gebruik hierdie reël om te bereken hoeveel blou blokke daar in term 20 sal wees. (2)