QUESTION 6 (BUSINESS OPPORTUNITIES)   Minister of Trad…

QUESTION 6 (BUSINESS OPPORTUNITIES)   Minister of Trade and Industry Rob Davies has called on state-owned entities to play a more prominent role in the implementation of the Broad-Based Black Economic Empowerment Act (BBBEE). https: //mg.co.za/article/2018-03-15-state-owned-entities-must …   With reference to the above extract, write an essay in which you: o   Discuss the purpose and implications of BBBEE. o   Explain to Rob Davies how businesses can get involved with BBBEE o   Consult the Minister of Trade and Industry on the penalties for non-compliance o   Explain the implications of the following BBBEE pillars on businesses: Management and Control Skills development Ownership   TOTAL FOR SECTION C [40] GRAND TOTAL [150]  

  SECTION A: COMPULSORY QUESTION 1.1 [Multiple choic…

  SECTION A: COMPULSORY QUESTION 1.1 [Multiple choice] Four options are given as possible answers to the following questions. Choose the answer by selecting from the options.  1.1.1 The King Code of Corporate Governance contains examples of ethical business practice. An example of an ethical business practice is to… (2)  

AFDELING C: OPSTELVRAE Beantwoord slegs EEN van die TWEE vra…

AFDELING C: OPSTELVRAE Beantwoord slegs EEN van die TWEE vrae. NOMMER JOU VRAAG DUIDELIK. VRAAG 5: (BESIGHEIDSBEDRYWIGHEDE)     ZAMBA BPK. (ZB) Zamba Bpk. (ZB) het klante verloor as gevolg van die swak gehalte van hul produkte. Hul bestuur weet nie hoe om totale gehaltebestuur (TGB) te implementeer om die deurlopende verskaffing van gehalteprodukte en -dienste aan hul klante te verseker nie.   Neem die stelling hierbo in ag en gee ‘n breedvoerige beskrywing van die volgende aspekte: Verduidelik die negatiewe impak op ZB indien TGB swak geïmplementeer word. Bespreek die voordele van ‘n goeie gehaltebestuurstelsel. Evalueer die impak van die volgende TGB-elemente op ZB:- Totale kliënte-/klante-tevredenheid- Deurlopende vaardigheidsontwikkeling/Onderwys en opleiding Gee ZB raad oor hoe hulle die BDKH (‘PDCA’)-model/-siklus kan toepas om die gehalte van hul produkte te verbeter. (40)   OF  

  VRAAG 1.2 KIES DIE REGTE ANTWOORD:   Voltooi die v…

  VRAAG 1.2 KIES DIE REGTE ANTWOORD:   Voltooi die volgende stellings deur die woorde in die onderstaande lys te gebruik. Kies slegs die korrekte woord en tik dit in die oop spasie.       Mark, dispuut, openbarebetrekkinge, tyd verwante, markontwikkeling, induksie, terugwaartse integrasie, grief, gehaltebestuur, stukwerk, mikro, Nasionale Vaardigheids,     1.2.1 Die … ontwikkelingstrategie rig die verantwoordelikhede van rolspelers in onderwys en opleiding in Suid-Afrika. (2)  

  AFDELING A: VERPLIGTEND VRAAG 1.1: MEERVOUDIGE KEU…

  AFDELING A: VERPLIGTEND VRAAG 1.1: MEERVOUDIGE KEUSE VRAE Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die korrekte antwoord.  1.1.1 Die King-kode vir Korporatiewe Bestuur bevat voorbeelde van etiese sakepraktyk. ‘n Voorbeeld van ‘n etiese sakepraktyk is om … (2)