OEFENING 2   Jason gesels met Emma, ’n toergids wa…

  OEFENING 2   Jason gesels met Emma, ’n toergids wat hom op ’n toer na rotstekeninge in die Twyfelfonteinomgewing in Namibië geneem het.   Jy sal die gesprek twee keer hoor. Jy het eers tyd om die vrae deur te lees. Beantwoord die vrae deur die korrekte antwoord A, B, C of D te kies

  OEFENING 4   In die volgende gesprek praat Zaida m…

  OEFENING 4   In die volgende gesprek praat Zaida met Anton, ’n beampte by Mapungubwe, ’n plek van groot kulturele waarde.   Beantwoord die vrae in Afrikaans. Jy sal die gesprek twee keer hoor. Jy het eers tyd om die vrae deur te lees.