Find the average atomic mass of a sample of lithium that is 71.756% lithium-6 (6.04782 amu) and 28.244% lithium-7 (7.05648 amu).
Blog
Elements in group 17 are known as …
Elements in group 17 are known as …
What is 1.621 × 10-3 in decimal notation?
What is 1.621 × 10-3 in decimal notation?
What is the formula mass for C6H14N2O2?
What is the formula mass for C6H14N2O2?
Elements in group 15 are known as …
Elements in group 15 are known as …
Which subatomic particle(s) is/are uncharged?
Which subatomic particle(s) is/are uncharged?
What is the name of the acid, H2CO3?
What is the name of the acid, H2CO3?
VRAAG 2 2.1 Noem die tipe binding wat gevorm kan word…
VRAAG 2 2.1 Noem die tipe binding wat gevorm kan word tussen ‘n atoom sonder ongepaarde elektrone en ‘n atoom met ‘n alleenstaande paar. (2) 2.2 Watter van die volgende reaksies sal nie plaasvind nie? Gee die korrekte letter en verduidelik jou antwoord. A. H+H→H2 B. Ar+Ar→Ar2 C. Cl+Cl→Cl2 D. O+O→O2 (2) 2.3 Teken ‘n Lewis-diagram van ‘n formaldehiedmolekule (CH2O). (3) 2.4 Balanseer die volgende chemiese vergelyking: Au2S3 + H2 → Au + H2S (4) [11]
1.5 The following reaction takes place: C3H8O(g)
1.5 The following reaction takes place: C3H8O(g)
VRAAG 7 As jy hoofpyn het, is dit moontlik om ‘n aspirie…
VRAAG 7 As jy hoofpyn het, is dit moontlik om ‘n aspirien in te neem. Aspirien (C9H8O4) word gemaak van salisielsuur (C7H6O3) volgens die volgende reaksie: C7H6O3 (s) + C4H6O3 (l) → C9H8O4 (s) + CH3COOH (l) 7.1 Is hierdie vergelyking gebalanseerd? Indien nie, balanseer dit. (1) 7.2 In ‘n aspirienfabriek word ‘n klein proefstudie uitgevoer met 250g salisielsuur. Wat is die maksimum massa aspirien wat geproduseer kan word? (7) [8]