VRAAG 4 Beantwoord AL vrae. 4.1 Jon en sy vriende besluit om ‘n paar plekke langs die Midlands Meander te besoek. Dit is ‘n skilderagtige roete in die Kwazulu Natalse Middellandstreek. Hulle beplan om koffie by die “Barn Owl” -winkel te drink en dan middagete te eet by die “Olde Inn” in Nottingham Road. Die lyngrafiek wat hierna volg toon die afstande wat gedurende die dag afgelê is, asook die tyd wat dit geneem het, aan. Regs kliek op die onderstaande knoppie om die LYNGRAFIEK in ‘n nuwe oortjie oop te maak. 4.1.1 Watter twee afdelings van die grafiek dui aan waar die vriende gedurende die dag gestop het? Gebruik die tyd van die dag om u antwoord te verduidelik. (2) 4.1.2 Hoeveel ure was die motor eintlik in beweging? (3) 4.1.3 Die gemiddelde snelheid op ‘n snelweg is 100 km / h. Is Jon en sy vriende via die snelweg huis toe? Gebruik ‘n berekening gebaseer op die laaste deel van die grafiek om jou antwoord te verduidelik. (Van 3nm to 5nm) (4) 4.2 By die ‘Barn Owl’ kan Jon en sy vriende ‘n drankie en versnapering vir R55 bestel. Die opsies vir drankies is: koffie, tee of ‘n vrugtesap. Die versnaperinge wat vir hierdie aanbod beskikbaar is, is: ‘n geroosterde kaasbroodjie, ‘n sny koek of ‘n groot muffin. Regs kliek op die onderstaande knoppie om die BOOMDIAGRAM in ‘n nuwe oortjie oop te maak. 4.2.1 Voltooi die onderstaande boomdiagram deur die regte woord in die spasies A, B en C te skryf. (3) 4.2.2 Wat is die waarskynlikheid dat Sarah ‘n ‘combo’ met tee en ‘n groot muffin bestel? Skryf jou antwoord as ‘n gewone breuk asook ‘n persentasie, afgerond tot ‘n heel getal, neer. (3) 4.3 Wanneer hulle die uitstappie beplan, gaan die vriende die weervoorspelling na. 4.3.1 Sarah kyk na die temperatuur op die internet. Sy sien ‘n waarde van 71o. Is die temperatuur in Celsius of Fahrenheit gemeet? Gee ‘n rede vir jou antwoord. (2) 4.3.2 Sarah probeer dan om die temperatuur in Fahrenheit om te skakel na die regte temperatuur in Celsius. Sy vind die volgende formule: ° C = (° F – 32) × 5/9 Sy skryf die formule soos volg: ° C = ° F – 32 × 5/9 Sy kry ‘n antwoord van 53o wanneer sy die berekening doen. Noem die fout/e wat sy gemaak het. (4)
Blog
TOTAAL VRAAG 1: 18 PUNTE
TOTAAL VRAAG 1: 18 PUNTE
VRAAG 2 Beantwoord AL die vrae. …
VRAAG 2 Beantwoord AL die vrae. Die Ashburton Slaghuis is ‘n gewilde slaghuis naby Pietermaritzburg. Die tabel hieronder gee die pryslys van die gewildste vleissnitte. Die kosprys word deur die slaghuis aan die abatoir betaal. Die verkoopprys word deur klante aan die slaghuis betaal. Regs kliek op die onderstaande knoppie om die TABEL VAN VLEISPRYSE in ‘n nuwe oortjie oop te maak. 2.1.1 Bereken die waarde van A, die verkoopsprys per kg filet, indien die kosprys met 42% verhoog word. (3) 2.1.2 ‘n Klant koop 1,2 kg spareribs en 0,5 kg skaaptjops. Bereken die totale bedrag wat die klant betaal het. (3) 2.2 Mevrou Madlala het vleis by hierdie slaghuis gekoop. Die onderstaande kassierstrokie is deur die Ashburton Slaghuis uitgereik en aan haar gegee ná die verkope. Regs kliek op die onderstaande knoppie om die KASSIERSSTROKIE in ‘n nuwe oortjie oop te maak. 2.2.1 Verduidelik waarom dit vir die slaghuis nodig is om Mevrou Madlala ‘n kassiersstrokie te gee. (2) 2.2.2 Toon aan hoe die bedrag van R98,00 vir die biltong bereken is. (3) 2.2.3 Toon aan dat die BTW teen 15% bereken is. Sluit alle berekeninge in wat gebruik is. (3)
TOTAAL VRAAG 3: 22 PUNTE
TOTAAL VRAAG 3: 22 PUNTE
TOTAAL VRAAG 2: 14 PUNTE
TOTAAL VRAAG 2: 14 PUNTE
The client is ordered 1000 mL of 0.45% normal saline to infu…
The client is ordered 1000 mL of 0.45% normal saline to infuse over 12 hours. The IV tubing has a drop factor of 10 drops/mL. The nurse should set the drip rate to how many drops per minute?
The nurse receives an order to administer Bumetanide 1 mg in…
The nurse receives an order to administer Bumetanide 1 mg intravenously stat for a client developing pulmonary edema. Available is 0.25 mg/mL. How many milliliters should the nurse administer?
The client is scheduled to receive metoprolol tartrate 150 m…
The client is scheduled to receive metoprolol tartrate 150 mg at 0900. Available is metoprolol tartrate 50 mg. How many tablets should the nurse administer?
2.10 Wie kook kos in jou gesin? ma / pa / ander (1)
2.10 Wie kook kos in jou gesin? ma / pa / ander (1)
4.6 Kurt Darren sing en dans elke jaar by ons skool om…
4.6 Kurt Darren sing en dans elke jaar by ons skool om geld vir die dowes in te samel. (3)