3.1 Die onkoste om ‘n ontsnapkamer te onderhou is R296 per k…

3.1 Die onkoste om ‘n ontsnapkamer te onderhou is R296 per kliënt.  ‘n Belegger belê R7 400 in die ontsnapkamer. Hoeveel kliënte kan hulle akkommodeer vir R7 400? (Vul die ontbrekende getalle in). Hier is die maaltafels van die deler: 1 x 296 = 296 2 x 296 = 592 3 x 296 = 888 4 x 296 = 1184 5 x 296 = 1480   Kliek op die knoppie indien jy die som in ‘n groter formaat wil sien.   An1= [Answ1] An2= [Answ2] An3=[Answ3] An4=[Answer4] An5= [Answer5]   (5)

3.2 Die bestuurder wil graag bereken hoeveel wins die m…

3.2 Die bestuurder wil graag bereken hoeveel wins die maatskappy verlede jaar gemaak het. Hy het die uitgawes van die inkomstes afgetrek, maar kort ‘n paar syfers.  Help hom om die ontbrekende syfers te vind. Kliek op die knoppie indien jy die som in ‘n groter formaat wil sien.   A1 = [Answer1] A2 = [Answer2] A3 = [Answer3] (3)

5 VRAAG 5   Driehoek C is vergroot met ‘n skaalfaktor va…

5 VRAAG 5   Driehoek C is vergroot met ‘n skaalfaktor van 3 om by driehoek D uit te kom.  Beantwoord vrae 5.1- 5.2 in DIESELFDE teksboks hieronder. Onthou om jou antwoorde volgens die vraag te nommer en wys al jou stappe. Kliek op die knoppie. 5.1 Driehoek C het twee sye wat ewe lank is. Wat noem ons hierdie driehoek? (1) 5.2 Bepaal die lengte van sye g en f. Skryf ‘n getalsin/berekening om aan te dui hoe jy hierdie lengtes bepaal het.  (6)

3.4 Bestudeer die volgende funksie (tabel) en beantwoord di…

3.4 Bestudeer die volgende funksie (tabel) en beantwoord die vrae wat volg: INSET 1 2 3 UITSET 5 10 15 Tik die konstante verskil: [ANSWER1] Indien die insetgetal 4 is , tik die uitsetgetal: [Answer2] Indien die uitsetgetal 60 is , tik die insetgetal: [Answer3] Tik die reël van die bogenoemde funksie: Inset x [Answer5] = uitset   (4)

INSTRUKSIES:  1. Die antwoorde wat jy in hierdie SBA v…

INSTRUKSIES:  1. Die antwoorde wat jy in hierdie SBA verskaf moet jou eie, werk wees.  Geen kopiering van enige bronne. 2. Hierdie vraestel bestaan uit 6 vrae met onderafdelings. 3. LEES die vrae versigtig en beantwoord slegs wat van jou verwag word. 4. Nommer die antwoorde korrek volgens die vraestel vir leeropname en teksboks vrae. 5. Waar gevra word, wys duidelik al jou bewerkings.

INSTRUKSIES 1. Hierdie eksamenvraestel bestaan uit 6 v…

INSTRUKSIES 1. Hierdie eksamenvraestel bestaan uit 6 vrae. 2. Antwoord al die vrae. 3. Rond af tot die naaste twee desimale, tensy anders vermeld. 4. ‘n Nie-programeerbare sakrekenaar mag gebruik word, tensy anders vermeld. 5. Toon alle bewerkings. Indien jy slegs antwoorde neerskryf, sal jy nie noodwendig volpunte kry nie. 6. Alle werk moet op jou eie foliopapier en in jou handskrif gedoen word. 7. Nommer jou antwoorde korrek soos op die vraestel. 8. Bewyse van oneerlikheid mag lei tot nul vir die Opdrag. 9. Skandeer al jou antwoorde in EEN PDF dokument. Beoem jou dokument as volg: VoorletterVan  WISK GR9A k02 SBA04b