4. Verbeel jou jy wil bietjie meer uitvind oor die geskied…

4. Verbeel jou jy wil bietjie meer uitvind oor die geskiedenis van die plaaslike gebied waarin jy woon. Jy maak van die volgende as bron gebruik. Bestudeer dit en beantwoord die vrae wat daarop volg. (2)         Om die prent te sien, klik op die onderstaande BLOU KNOPPIE. Die prent gaan dan in ‘n nuwe tab oopmaak. Moenie hieride vraestel toemaak nie. Beweeg versigtig tussen die tabs indien nodig.         1. Wat presies sien jy in die prent? [Ans1]     2. Watter tipe bron is dit? [Ans2]  

19. Kies die korrekte antwoorde. (5)   Dink na oor…

19. Kies die korrekte antwoorde. (5)   Dink na oor die eienskappe wat goeie leiers besit. Watter van die volgende eienskappe, sal jy sê, het Nelson Mandela uitgebeeld. Kies vyf.     Vergewe ander Skaam Braaf Soek vrede Netheid Regverdig Hou moed  

9. Vergelyk die twee prente van die Statue of Liberty. Noe…

9. Vergelyk die twee prente van die Statue of Liberty. Noem die verskille  in die onderstaande blok. Lys ten minste drie. (3)         Om die prent te sien, klik op die onderstaande BLOU KNOPPIE. Die prente gaan dan in ‘n nuwe tab oopmaak. Moenie hieride vraestel toemaak nie. Beweeg versigtig tussen die tabs indien nodig.      

  INSTRUKSIES:   1. Hierdie eksamen vraestel bes…

  INSTRUKSIES:   1. Hierdie eksamen vraestel bestaan uit twee afdelings. Afdeling A : Plaaslike geskiedenis en Afdeling B: Leiers.   2. Lees noukeurig deur elke vraag voordat jy antwoord.   3. Onthou om die puntetoekenning vir elke vraag in berekening te bring wanneer jy antwoord.   4. Alles van die beste vir hierdie eksamen vraestel.