13. Kies die korrekte beskrywing aan die linkerkant wat pas by die leierskapsrol aan die regterkant. (4) 13.1 Die leier van ‘n skool. President 13.2 Die hoof van ‘n land of regering. Koning/ Koningin 13.3 Word in ‘n leierskapsposisie in gebore. Skoolhoof 13.4 Die leier van ‘n sportspan. Kaptein
Blog
BIBLIOGRAFIE Handboek Oxford Successful Social Sci…
BIBLIOGRAFIE Handboek Oxford Successful Social Sciences Graad 4 Onderwysersgids Prente Canva.com
11. Skryf die regte antwoord in die onderstaande blok. (…
11. Skryf die regte antwoord in die onderstaande blok. (3) Verduidelik wat ‘n leier is. Gee ook een voorbeeld van ‘n goeie leier en ‘n voorbeeld van ‘n slegte leier, wat ons gedurende hierdie kwartaal bespreek het.
3. Verduidelik wat die woord, bronne, beteken. Noem ook di…
3. Verduidelik wat die woord, bronne, beteken. Noem ook die twee tipes bronne wat ons kry. (3)
17. Kies die korrekte antwoord. (1) In watter pr…
17. Kies die korrekte antwoord. (1) In watter provinsie is Nelson Mandela gebore?
21. Skryf die korrekte antwoord. (4) Dink na oor…
21. Skryf die korrekte antwoord. (4) Dink na oor al die verskillende goeie leiers vanuit die verlede wat ons gedurende hierdie kwartaal bespreek het. Lys vier dinge, wat hulle almal in gemeen het.
15. Bestudeer die foto’s en skryf die korrekte antwoord in…
15. Bestudeer die foto’s en skryf die korrekte antwoord in die oop spasies. (2) Om die foto’s te sien, klik op die onderstaande BLOU KNOPPIE. Die prente gaan dan in ‘n nuwe tab oopmaak. Moenie hieride vraestel toemaak nie. Beweeg versigtig tussen die tabs indien nodig. Benoem die leiers: Aan die regterkant (→), is die leier [Ans1], en aan die linkerkant (←), is die leier [Ans2].
6. Kies die korrekte antwoord vir elk van die volgende bro…
6. Kies die korrekte antwoord vir elk van die volgende bronne. (1) Bronne waarna ons kan luister om inligting te versamel:
8. Kies die korrekte antwoord vir elk van die volgende bro…
8. Kies die korrekte antwoord vir elk van die volgende bronne. (1) Bronne wat ons kan lees om inligting te versamel:
10. Kies die korrekte antwoord. (1) Wat noem ons…
10. Kies die korrekte antwoord. (1) Wat noem ons ‘n plek waar voorwerpe vanuit die verlede in vertoonkaste gesit word?