VRAAG 1: DIE OPKOMENDE STEM VAN KUNSTENAARS   DRUK REGS OP D…

VRAAG 1: DIE OPKOMENDE STEM VAN KUNSTENAARS   DRUK REGS OP DIE KNOPPIE HIERONDER OM DIE VISUELE BEELDE VIR VRAAG 1 IN ‘N NUWE TAB OOP TE MAAK: Bestudeer FIGUUR 1 A TOT FIGUUR 1 C en beantwoord die vrae wat volg: Die Suid-Afrikaanse kunstenaar, Willie Bester,  Helen Sebidi en George Pemba, toon al drie die geswoeg en swaarkry in die alledaagse worsteling om te oorleef. 1.1         Bestudeer die visuele bronne wat in FIGURE 1 a – 1c voorsien word en bespreek hoe die kunstenaar die Suid-Afrikaanse landskap uitgebeeld het.   Oorweeg die volgende aspekte in jou bespreking:   ·      Invloed van Afrika- en/of internasionale bewegings ·      Plasing van die figure in hulle spesifieke afgtergronde ·      Gebruik van formele elemente (lyn, kleur, vorm ens) ·      Style n tegnieke ·      Komposisie en perspektief     (10)

4.2 Bespreek die werk van enige TWEE kunstenaars wat jy be…

4.2 Bespreek die werk van enige TWEE kunstenaars wat jy bestudeer het wat identiteit in ‘n demokratiese Suid Afrikaanse samelewing ondersoek. Jy kan die volgende riglyne gebruik:   • Beeldgebruik • Uitbeelding van identiteit • Styl en tegnieke • Media • Moontlike betekenis en boodskappe                   (12)         TOTAAL VRAAG 4 [20]