INSTRUKSIES   1. Lees noukeurig deur elke vraag voor…

INSTRUKSIES   1. Lees noukeurig deur elke vraag voordat jy antwoord. Antwoord in vol sinne indien moontlik.   2. Goeie taalgebruik word aanbeveel.   3. Beantwoord al die vrae.   4. Alle antwoorde in hierdie toets moet jou eie, oorspronklike werk wees. Geen kopieering van enige bron word toegelaat nie.   5. Gaan alle antwoorde na voordat jy die toets “submit”.   6. Hierdie vraestel bestaan uit tien vrae. Alle vrae moet in die regte teks blok wat vir elke vraag geallokeer is, beantwoord word.   7. Alles van die beste!