VRAAG 4: TAALSTRUKTURE EN KONVENSIES Teks A – C Bestudeer die tekse en beantwoord die vrae wat daarop volg. Verwys terug na die knoppie om die teks te bestudeer in ooreenstemming met die vrae. Regs klik op die knoppie en kies die opsie “open link in new tab” om die teks te sien.
Blog
VRAAG 3: OPSOMMING Lees die onderstaande instruksies oor…
VRAAG 3: OPSOMMING Lees die onderstaande instruksies oor hoe om die opsomming te skryf aandagtig deur en lees dan noukeurig die teks. Maak ‘n opsomming van die leesstuk “Knoffel veel meer as om vampiere weg te hou”. Jy moet die leesstuk in 50-60 woorde puntsgewys in sinne onder mekaar opsom. Dit moet sewe (7) feite bevat. Tik die aantal woorde wat jy gebruik het, tussen hakies onderaan. INSTRUKSIES 1. Vluglees eers die teks om ‘n algemene indruk te kry. 2. Lees die teks dan aandagtig deur. 3. Lees dit weer deur en tik slegs die kerngedeeltes van elke paragraaf by jou beplanning – moet nie die sinne net so oorskryf nie. 4.Soek die sewe belangrikste feite uit. 5. Vorm nou jou eie sinne van hierdie kerngedeeltes. Vergelyk dit met die oorspronklike teks om seker te maak dat die inhoud dieselfde is. Dit moet volsinne wees. 6. Verander die sinne totdat jy die regte aantal woorde het. Nommer jou sewe sinne. 7. Jy sal gepenaliseer word as jy te veel woorde gebruik of as jy nie die aantal woorde wat jy gebruik het, aandui nie. Regs klik op die knoppie en kies die opsie “open link in new tab” om die opsomming op ‘n aparte bladsy te lees.
4.5 Paragraaf 4 is in die direkte rede. Kies die sin wat g…
4.5 Paragraaf 4 is in die direkte rede. Kies die sin wat gepas is as indirekte rede. (1)
GROOT TOTAAL [60]
GROOT TOTAAL [60]
TEKS A (vr. 4.1-4.6) 4.1 Skryf ’n eienaam uit reël…
TEKS A (vr. 4.1-4.6) 4.1 Skryf ’n eienaam uit reël 1 neer. (1)
PRENTGRAP 3 (vr. 2.6-2.8) 2.6 Wat bedoel die man l…
PRENTGRAP 3 (vr. 2.6-2.8) 2.6 Wat bedoel die man letterlik met sy woorde aan sy geliefde? (1)
3.1 Doen die beplanning van jou opsomming. Tik slegs die k…
3.1 Doen die beplanning van jou opsomming. Tik slegs die kerngedeeltes van die paragrawe. (0)
1.9 Skryf EEN WOORD uit paragraaf 5 neer wat dieselfde bet…
1.9 Skryf EEN WOORD uit paragraaf 5 neer wat dieselfde beteken as: “voorrang geniet”. (1)
1.2 Bestudeer die onderstaande aanhaling uit paragraaf 2 e…
1.2 Bestudeer die onderstaande aanhaling uit paragraaf 2 en beantwoord die vrae: “Die keuse wat jy uitoefen, kan ten goede of ten kwade wees …” 1.2.1 Skryf EEN woord uit paragraaf 2 neer wat verband hou met “goede”. 1.2.1 [answ1] 1.2.2 Skryf EEN woord uit paragraaf 2 neer wat verband hou met “kwade”. 1.2.2 [answ2] (2)
4.16.3 Die seun het oorfone____sy ore. (1)
4.16.3 Die seun het oorfone____sy ore. (1)