4.8 Gee ’n rede waarom “lekkerder” deur middel van ’n afleiding gevorm is. (1)
Blog
4.12 Gee ‘n Afrikaanse woord vir “spies” binne konteks van…
4.12 Gee ‘n Afrikaanse woord vir “spies” binne konteks van die teks. (1)
2.2 “Papnat” en “sopnat” is twee intensiewe vorme van “nat…
2.2 “Papnat” en “sopnat” is twee intensiewe vorme van “nat”. Daar is nog ander intensiewe vorme om iemand te beskryf wat baie nat is. Noem nog twee. (2)
4.6 Kies die korrekte lettergreepverdeling van “Sondagmidd…
4.6 Kies die korrekte lettergreepverdeling van “Sondagmiddag” (1)
4.11 Benoem die woordsoort wat genoem is vraag 4.10. (1)
4.11 Benoem die woordsoort wat genoem is vraag 4.10. (1)
VRAAG 2: VISUELE TEKS PRENTGRAPPE Bestudeer die prentgra…
VRAAG 2: VISUELE TEKS PRENTGRAPPE Bestudeer die prentgrappe en beantwoord die vrae. Verwys elke keer terug na hierdie knoppie om die ooreenstemmende prentgrap te sien. Regs klik op die knoppie en kies die opsie “open link in new tab” om die prentgrappe te sien.
1.14 Wat beteken dit in paragraaf 5, om jou prioriteite te…
1.14 Wat beteken dit in paragraaf 5, om jou prioriteite te bepaal? (1)
2.7 Hoe sal jy die vrou se reaksie op die man se woorde be…
2.7 Hoe sal jy die vrou se reaksie op die man se woorde beskryf? (1)
GEBRUIK SLEGS HIERDIE VRAAG INDIEN IETS SOU FOUT GAAN MET EN…
GEBRUIK SLEGS HIERDIE VRAAG INDIEN IETS SOU FOUT GAAN MET ENIGE VAN DIE VRAE IN DIE TOETS. DUI DUIDELIK AAN DIE AFDELING ASOOK VRAAG NOMMER.
4.10 Gee die korrekte vorm van die woord tussen hakies. Ge…
4.10 Gee die korrekte vorm van die woord tussen hakies. Gee slegs die woord. Ons het dikwels (stry). (1)