Write an introduction to your essay.  Include a hook, connec…

Write an introduction to your essay.  Include a hook, connecting information, and a thesis with three points of development. Your answer must be at least five sentences to count for credit.  Your response will be graded for grammar and punctuation so write your answer carefully. 

  VRAAG 3 (37)   INTERPENETRASIE EN ONTWIKKELING…

  VRAAG 3 (37)   INTERPENETRASIE EN ONTWIKKELING   Gegee: • Die bo-aansig en die onvolledige vooraansig van ‘n regte reëlmatige seshoekige prisma wat gevorm is om oor ‘n gelyksydige driehoekige prisma te pas. Die asse van beide vaste liggame lê in ‘n gemeenskaplike vertikale vlak • ‘n Hulpaansig van die driehoekige prisma.   Instruksies: Teken, volgens skaal 1:1, die volgende aansigte van die TWEE vaste liggame: 3.1 Die gegewe boaansig 3.2 Die volledige vooraansig wat die deurdringingskurwe duidelik toon 3.3 Die regteraansig 3.4 Die ontwikkeling van die oppervlak van die seskantige prisma. Maak rand A die soom.   • Toon ALLE verborge besonderhede. • Toon ALLE nodige konstruksies. Regsklik op die onderstaande knoppie om VRAAG 3 FIGUUR op ‘n nuwe bladsy oop te maak.