4.3 Stel DRIE maniere voor waarop Suid-Afrikaanse burgers…

4.3 Stel DRIE maniere voor waarop Suid-Afrikaanse burgers ondersteuning kan wys vir die slagoffers van  beledigende verhoudings deur die media. In jou voorstelle, sluit ook in hoe ELKE voorstel kan help om ʼn slagoffer se verstandelike en emosionele welstand kan ondersteun.  (3×3)(9)