3.7 Kurt Darren sing en dans elke jaar by ons skool om geld vir die dowes in te samel. (2)
Blog
OEFENING 4: DIE VRIENDSKAPLIKE BRIEF: ‘n Skreeusnaakse d…
OEFENING 4: DIE VRIENDSKAPLIKE BRIEF: ‘n Skreeusnaakse ding het in jou klas gebeur. Die onderwyser was woedend! Niemand het daarna gewaag om te lag nie! Toe kon jy jou lag nie hou nie… Jy kon nie ophou lag nie! Skryf ‘n BRIEF aan jou vriend/vriendin oor hierdie insident. Dink aan die volgende: 1. Wat het gebeur? 2. Hoekom het dit gebeur? 3. Waarom was die onderwyser so kwaad? 4. Wat het gebeur toe jy begin lag het? 180 – 200 woorde EINDE VAN OEFENING 4 [15]
1.11 ‘n Grapjas is…………………. (1)
1.11 ‘n Grapjas is…………………. (1)
3.4 Die Duitsers gee na ses jaar van oorlog oor. (2…
3.4 Die Duitsers gee na ses jaar van oorlog oor. (2)
1.6 Noem jou eie voorbeeld van ‘n haai se prooi. (2)
1.6 Noem jou eie voorbeeld van ‘n haai se prooi. (2)
1.4 Vul in: ‘n gesonde _____________ keer dat jy maklik…
1.4 Vul in: ‘n gesonde _____________ keer dat jy maklik siek word. (1)
1.12 As jy opgeruimd voel……………… (1)
1.12 As jy opgeruimd voel……………… (1)
2.7 Na watter skool toe gaan Nina? Hoërskool Groenkloof /…
2.7 Na watter skool toe gaan Nina? Hoërskool Groenkloof / Hoorskool Groenkloof (1)
1.15 Gee TWEE voorbeelde van soogdiere. (Behalwe die oilf…
1.15 Gee TWEE voorbeelde van soogdiere. (Behalwe die oilfant). (2) EINDE VAN OEFENING 1 [23]
2.12 Watter werk wil jy graag eendag doen? (1) EIN…
2.12 Watter werk wil jy graag eendag doen? (1) EINDE VAN OEFENING 2 [12]