1.3 Pas by die beskrywing by die siekte wat dit beskryf. (5)
Blog
1.1.4 Hierdie mineraal help om die hoeveelheid water in di…
1.1.4 Hierdie mineraal help om die hoeveelheid water in die bloed te reguleer. A. Vesel B. Proteïen C. Natrium D. Yster (2)
2.1 Gebruik die diagram van die spysverteringstelsel hierb…
2.1 Gebruik die diagram van die spysverteringstelsel hierbo en voltooi die tabel hieronder deur die korrekte opsie uit die lys te kies. (5) Naam van struktuur: Funksie: 6 [6] [A] 1 Mond [B] 5 [5] [C]
Hierdie is ‘n ekstra “opstel vraag” antwoord-boks. Gebruik…
Hierdie is ‘n ekstra “opstel vraag” antwoord-boks. Gebruik hierdie teksboks SLEGS indien ‘n vorige boks foutief of uitgelaat is. Indien jy wel ‘n antwoord hier plaas, nommer dit asseblief korrek en soortgelyk aan die vraag wat gevra is.
TOTAAL AFDELING A: [18]
TOTAAL AFDELING A: [18]
2.2 Waarom kan ‘n mens steeds sluk terwyl hy/sy onderstebo…
2.2 Waarom kan ‘n mens steeds sluk terwyl hy/sy onderstebo hang? [1] (1)
4.2 Voltooi die paragraaf deur die korrekte woorde te kies…
4.2 Voltooi die paragraaf deur die korrekte woorde te kies: Sellulêre respirasie vind plaas binne die [1] van selle om [2] vry te stel vanuit voedsel, in die vorm van [3]. [4] diffundeer vanuit die kapillêre in die selle in en [5] diffundeer in die kapillêre in. (5)
TOTAAL AFDELING B: [22] GROOTTOTAAL: [40]
TOTAAL AFDELING B: [22] GROOTTOTAAL: [40]
3.1.1 Voltooi die pad wat bloed in die liggaam neem deur d…
3.1.1 Voltooi die pad wat bloed in die liggaam neem deur die korrekte woord vanuit die opsies te kies: [1] bloed word vanuit die hart vervoer deur arterieë na die kop, arms en onderlyf. Gaswisseling vind dan in die [2] plaas. [3] bloed word dan deur [4] vervoer na die regter atrium. Bloed verlaat die [5] in die pulmonêre arterie oppad na die [6] om [7] te word. (7)