Die einde van die Tweede Wêreldoorlog het effektief die Koue Oorlog en ook die Kerntydperk begin. Die geallieerdes maar meer spesifiek die VSA moes drastiese stappe neem om die oorlog uiteindelik stop te sit. Skryf ‘n opstel en verduidelik wanneer, waar, waarom en hoe die Tweede Wêreldoorlog tot ‘n einde gekom het. Inleiding: – Identifiseer waaroor jy gaan skryf. Maak seker dat die paragraaf kort is (4-5 reëls lank). Lyf van die opstel: – Afsonderlike paragraaf oor wanneer en waar die oorlog tot ‘n einde gekom het. – Afsonderlike paragraaf oor hoe die oorlog tot ‘n einde gekom het. – Afsonderlike paragraaf oor wat die gevolge van die einde van die oorlog was wat ook die Koue Oorlog begin het. Konklusie: – ‘n Kort samevatting gebaseer op die werk wat in die lyf van die opstel gegee word. [20]
Blog
Provide the definition for the following word:: 1.4 Co…
Provide the definition for the following word:: 1.4 Communism: [Definition] (1)
Question 4: Refer to Source A and answer the questions that…
Question 4: Refer to Source A and answer the questions that follow:
IMIBUZO:TEXT A UMBUZO 1.1. 1.1.1. Ikhuluma ngani l…
IMIBUZO:TEXT A UMBUZO 1.1. 1.1.1. Ikhuluma ngani le ndaba? What is the story about? (1)
3.4 Duitsland was verdeel in vier millitêre besettingsones…
3.4 Duitsland was verdeel in vier millitêre besettingsones onder: (1)
5.1 Waarom het die Koue Oorlog nooit ‘n warm / werklike oo…
5.1 Waarom het die Koue Oorlog nooit ‘n warm / werklike oorlog geword nie? (1)
5.4 Watter supermoondheid het die ruimtewedloop begin? …
5.4 Watter supermoondheid het die ruimtewedloop begin? (1)
Question 3: Multiple Choice
Question 3: Multiple Choice
3.3. Khetha izenzo kule misho elandelayo: Identify actions…
3.3. Khetha izenzo kule misho elandelayo: Identify actions/verbs from the following: 3.3.1. Ugogo uthenga imifino. [ans1] Grandmother is buying vegetables. (2) 3.3.2. Uthisha uZanele uyafundisa. [ans2] Teacher Zanele is teaching. (2)
6.3 Wie is die man wat in die middel verteenwoordig word? …
6.3 Wie is die man wat in die middel verteenwoordig word? (2)