1.11 Noem EEN manier waarop sosiale netwerke die mens verander het. (Paragraaf 9) (1)
Blog
1.16 Verduidelik die onderstreepte uitdrukking in die volg…
1.16 Verduidelik die onderstreepte uitdrukking in die volgende sin in jou eie woorde. Maar dit is nog lank nie die dood van selfies nie. (2)
4.7 Gee die SINONIEM van die onderstreepte woord. Hy is la…
4.7 Gee die SINONIEM van die onderstreepte woord. Hy is later oorlede. (1)
1.1 Haal EEN woord in paragraaf 1 aan wat na ʼn foto verwys…
1.1 Haal EEN woord in paragraaf 1 aan wat na ʼn foto verwys wat jy van jouself neem. (1)
2.4 Skryf die STAM van die onderstreepte woord neer. Jou g…
2.4 Skryf die STAM van die onderstreepte woord neer. Jou geliefdes kom eerste. (1)
2.1 Wat word in die advertensie geadverteer? (1)
2.1 Wat word in die advertensie geadverteer? (1)
3.4 Gee die korrekte BETREKLIKE VOORNAAMWOORD vir (na + di…
3.4 Gee die korrekte BETREKLIKE VOORNAAMWOORD vir (na + dit) in die volgende sin. Ek het oral (na + dit) gesoek. (1)
4.1 Die volgende VERLEDE TYD sin is nie reg geskryf nie. H…
4.1 Die volgende VERLEDE TYD sin is nie reg geskryf nie. Herskryf die sin in die regte verlede tyd. Vir niemand was dit vreemd dat Willem het skielik snaaks begin raak nie. (1)
4.2 Gee die OORTREFFENDE TRAP van die onderstreepte woord….
4.2 Gee die OORTREFFENDE TRAP van die onderstreepte woord. Hy het skielik die slordig seun geword. (1)
1.18 Kies die korrekte antwoord. Hoekom so self(ie) mal? I…
1.18 Kies die korrekte antwoord. Hoekom so self(ie) mal? In die titel verwys na mense wat … (1)