3.5 Skryf die volgende sin in die LYDENDE VORM oor. Hy soek op die oomblik sy boeke. (1)
Blog
4.17 Gee die korrekte VERKLEINWOORD vir die onderstreepte…
4.17 Gee die korrekte VERKLEINWOORD vir die onderstreepte woord. Die klein kat kyk na die lekker viskoppe. (1)
1.5 Hoekom, dink jy, is daar liedjies oor Selfies gemaak?…
1.5 Hoekom, dink jy, is daar liedjies oor Selfies gemaak? (Paragraaf 3) (1)
2.8 Gee die TEENOORGESTELDE GESLAG van die onderstreepte w…
2.8 Gee die TEENOORGESTELDE GESLAG van die onderstreepte woord. Dames kry goedkoper premies. (1)
4.15 Gee die ANTONIEM van die onderstreepte woord. Die mei…
4.15 Gee die ANTONIEM van die onderstreepte woord. Die meisie sit die skoon koppie terug in die kas. (1)
TEKS B Jy kan Teks B in ‘n aparte tab oopmaak deur regs op…
TEKS B Jy kan Teks B in ‘n aparte tab oopmaak deur regs op die knoppie hieronder te kliek.
4.19 Kies die VERLEDE DEELWOORD . Die (gebrande/brandende…
4.19 Kies die VERLEDE DEELWOORD . Die (gebrande/brandende) brood smaak nie lekker nie. (1)
AFDELING B: TAALLEER TEKS C: ADVERTENSIE Vraag 2 Lees…
AFDELING B: TAALLEER TEKS C: ADVERTENSIE Vraag 2 Lees die volgende teks en beantwoord die vrae wat daarop volg. LEWENSVERSEKERING VIR DIE HELE GESIN DEUR MIWAYLIFE R500 000 LEWENSDEKKING TEEN R149 PM Omdat MiWaylife weet dat jou geliefdes (2.4) eerste kom, bied ons lewensversekering sowel as begrafnisdekking vir jou hele familie. Om jou nog meer gemoedsrus te gee, is omvattende illness (2.6) en ongeluksvoordele vir jou kinders (2.5) ingesluit. Premies is 30% (2.7.1 + 2.7.2) goedkoper vir dames (2.8) om die ontwrigting in die huis tot die minimum te beperk, sou daar iets met die mamma (2.9) gebeur! Skakel 0860 64 54 33 of besoek ons webtuiste by www.miwaylife.co.za om vandag nog ’n kwotasie te kry en sodoende jou familie se kommervrye toekoms te verseker.
3.9 Hoe weet ons dat die kind nog op skool is? (1)
3.9 Hoe weet ons dat die kind nog op skool is? (1)
4.6 Gee die PERSOONSNAAM van die onderstreepte woorde. Nie…
4.6 Gee die PERSOONSNAAM van die onderstreepte woorde. Nie eens ’n kliniek vir mense wat aan dwelms verslaaf is, kon Willem genees nie. (1)