Vraag 3.1 Dit word laat en Aqua moet huis toe gaan. Voor sy die eiland verlaat steel sy ‘n plant van die eiland. Benoem die dele van ‘n plant wat uitgebeeld word in die volgende prente: Druk op die blou knoppie om die prent van ‘n plant oop te maak. Die prent sal op ‘n nuwe blad open. MOET NIE hierdie toets toe maak nie. Beweeg versigtig tussen die blaaie. Etiket A is [ans1] Etiket B is [ans2] (2)
Blog
Vraag 6.4 Verduidelik h…
Vraag 6.4 Verduidelik hoe ‘n igloe sy inwoners beskerm. (1)
Vraag 5.8 Druk op die blou knoppie om die pr…
Vraag 5.8 Druk op die blou knoppie om die prent van materiale oop te maak. Die prent sal op ‘n nuwe blad open. MOET NIE hierdie toets toe maak nie. Beweeg versigtig tussen die blaaie. Waarom sal A ‘n beter keuse wees om ‘n dak mee te bou? (1)
Vraag 3
Vraag 3
Baie geluk! Jou eksamen is klaar en ons weet hoe hard het jy…
Baie geluk! Jou eksamen is klaar en ons weet hoe hard het jy die kwartaal gewerk. Ons hoop jy het jou avontuur saam met Aqua geniet.
Vraag 6.5 Watter materi…
Vraag 6.5 Watter materiaal sal JY gebruik vir ‘n inheemse struktuur en waarom? (2)
Vraag 4.5 Druk op die b…
Vraag 4.5 Druk op die blou knoppie om die Water Siklus prent oop te maak. Die prent sal op ‘n nuwe blad open. MOET NIE hierdie toets toe maak nie. Beweeg versigtig tussen die blaaie. Identifiseer die vermiste stap in die water siklus (daar waar die vraagteken is). Skryf jou antwoord in die blokkie. (1)
Vraag 1.4. Beskryf die…
Vraag 1.4. Beskryf die karaktereienskappe van die gas deeltjies. (2)
Vraag 6.3 Gee ‘n rede w…
Vraag 6.3 Gee ‘n rede waarom jy dink dat die mense in Alaska ys gebruik het om hul huise te bou. (1)
Bibliografie 1. www.canva.com 2. htt…
Bibliografie 1. www.canva.com 2. http://www.thunderboltkids.co.za