1.9 Is die volgende stellings waar of onwaar? (true or fal…

1.9 Is die volgende stellings waar of onwaar? (true or false) 1. Delia en Kirsten ry gereeld alleen met die bus. [ans1]  2. Die susters moet hulle troeteldier by die droogskoonmaker gaan haal. [ans2] 3. Delia vra die verkeerskonstabel vir hulp. [ans3] (3)

3.12 Gee die teenoorgestelde betekenis van die woorde deur…

3.12 Gee die teenoorgestelde betekenis van die woorde deur ʼn voorvoegsel by basis te voeg. Nommer jou antwoord korrek in die teksboks. (Give the opposite meaning of the word by adding a prefix to the word. Number your answer correctly in the textbox.) 3.12.1 gesond 3.12.2 fiks                                                   (2)

3.9 Enkelvoudige sinne (Simple sentences) Identifiseer di…

3.9 Enkelvoudige sinne (Simple sentences) Identifiseer die onderwerp, gesegde en voorwerp in die volgende sin: Die onderwyser troos die hartseer kind                                            a. onderwerp:[ans1] b. gesegde:[ans2] c. voorwerp[ans3] (3)