1.10 Is die volgende stellings WAAR of ONWAAR? Haal ‘n sin uit die teks aan om jou antwoord te motiveer. Nommer jou antwoorde duidelik. 1.10.1 Marco Polo se reisjoernale word nie meer vandag deur baie mense gelees nie. (2) 1.10.2 In die Ooste is hulle openhartig ontvang. (2)
Blog
1.13 Hoe lank het die Polo’s na die Ooste toe gereis en vi…
1.13 Hoe lank het die Polo’s na die Ooste toe gereis en vir hoe lank het hulle toe in die Ooste gebly? (2)
1.4 Waarom, dink jy, het hulle die reis oor land met kamel…
1.4 Waarom, dink jy, het hulle die reis oor land met kamele afgelê? (2)
3.3 Skryf die volgende sinne oor in die ontkennende vorm:…
3.3 Skryf die volgende sinne oor in die ontkennende vorm: (4) 3.3.1 Kan jy `n bal ver gooi? 3.3.2 Ken jy iemand wat `n bal ver kan gooi?
3.11 Skryf die volgende sin oor in die indirekte rede. (…
3.11 Skryf die volgende sin oor in die indirekte rede. (1) Susan sê: “Ek het julle gesien.”
1.12 Haal EEN WOORD uit die tweede paragraaf aan wat diese…
1.12 Haal EEN WOORD uit die tweede paragraaf aan wat dieselfde as “handelaar” beteken. (1)
1.5 Hoe oud was Marco Polo toe hy sy pa en oom na die Oost…
1.5 Hoe oud was Marco Polo toe hy sy pa en oom na die Ooste vergesel het? (1)
Bestudeer die onderstaande strokiesprent en beantwoord die v…
Bestudeer die onderstaande strokiesprent en beantwoord die vrae wat volg: Kliek op die knoppie om die strokiesprent oop te maak.
Vraag 1: Leesstuk Lees die onderstaande artikel aandagtig de…
Vraag 1: Leesstuk Lees die onderstaande artikel aandagtig deur en beantwoord dan al die vrae wat daarop volg in jou EIE WOORDE tensy anders gevra word.
AFDELING A Leesbegrip
AFDELING A Leesbegrip