3.13 Skryf die akroniem neer van die volgende woord: Universiteit van Suid-Afrika. (0.5)
Blog
2.1 Skep jou eie titel vir die strokiesprent. (…
2.1 Skep jou eie titel vir die strokiesprent. (1)
AFDELING B: Visuele teks (Strokiesprent) VRAAG 2
AFDELING B: Visuele teks (Strokiesprent) VRAAG 2
3.2 Verdeel die volgende woorde in korrekte lettergrepe en…
3.2 Verdeel die volgende woorde in korrekte lettergrepe en dui aan of dit oop of geslote lettergrepe is: (4×0.5) 3.2.1 selfbestuursvaardighede 3.2.2 aardverwarming
3.6 Gebruik die volgende homofone in sinne van jou eie om…
3.6 Gebruik die volgende homofone in sinne van jou eie om die betekenis duidelik temaak.Nommer jou antwoorde duidelik (4) 3.6.1 voet en voed 3.6.2 ys en eis
2.4 Verduidelik in jou eie woorde wat dit beteken as die p…
2.4 Verduidelik in jou eie woorde wat dit beteken as die planeet sê: “Daar is wraggies nou genoeg van julle en te min van my..?” (2)
3.16 Ontleed die volgende sin deur die onderwerp, gesegde…
3.16 Ontleed die volgende sin deur die onderwerp, gesegde en voorwerp van die sin aan te dui. Die kinders wen die kompetisie. Onderwerp [ans1] Gesegde [ans2] Voorwerp [ans3] (1.5)
2.6 Verduidelik in jou eie woorde wat die term “Aardverwar…
2.6 Verduidelik in jou eie woorde wat die term “Aardverwarming” beteken (2)
3.12 Skryf die afkorting van met ander woorde neer. (0.5…
3.12 Skryf die afkorting van met ander woorde neer. (0.5)
Kliek op die knoppie om die outobiografie te lees. …
Kliek op die knoppie om die outobiografie te lees.