4 Die lewe van ‘n slaaf was oor die algemeen moeilike en a…

4 Die lewe van ‘n slaaf was oor die algemeen moeilike en aangenaam. Stem jy saam met hierdie stelling? Skryf ‘n paragraaf tussen 5-6 sinne waarin jou antwoorde motiveer, deur die omstandighede waarin die meeste slawe gewoon het, te beskryf. Maak seker dat jy behandeling, behuising, klere, algemene menseregte of enige ander feite noem. 5

2. Die mense wat in aanraking gekom het met Mansa Musa, wa…

2. Die mense wat in aanraking gekom het met Mansa Musa, was beïndruk deur Mansa Musa se pelgrimstog. Die res van die wêreld het hom ook raakgesien as ‘n ryk en magtige heerser van Mali. Skryf ‘n paragraaf tussen 5-6 sin en bespreek die resultate van sy pelgrimstog 5