VRAAG 3 (35)   INTERPENETRASIE EN ONTWIKKELING…

  VRAAG 3 (35)   INTERPENETRASIE EN ONTWIKKELING   Gegee: • Die onvolledige vooraansig en bo-aansig van ‘n gelyksydige driehoekige prisma wat gevorm is om rondom ’n regte reelmatige seskantige prisma te pas. Die asse van beide prismas lê in ‘n gemeenskapiike vertikale vlak. • ‘n Hulpaansig van die driehoekige prisma.   Instruksies: Teken, voigens skaal 1:1, die volgende: 3.1 Die gegewe boaansig 3.2 Die volledige vooraansig wat die deurdringingskurwe duidelik toon 3.3 Die volledige regteraansig 3.4 Die ontwikkeling van die oppervlak van die driehoekige prisma.   Maak AB die naat.   • Toon ALLE verborge besonderhede. • Toon ALLE nodige konstruksies. Regsklik op die onderstaande knoppie om VRAAG 3 FIGUUR op ‘n nuwe bladsy oop te maak.