Artikel DIE VOORKOMS VAN STIGMA   Om die impak wat stigma he…

Artikel DIE VOORKOMS VAN STIGMA   Om die impak wat stigma het op die geestesgesondheid van jongmense te ondersoek, is dit van die grootste belang om eers die belangrikheid om die omvang waarin die stigma bestaan, te ondersoek.    Wyl dit moeilik is om die voorkoms van stigma werklik te kwantifiseer, omdat dit ingeburgerd is en onbetwisbaar is in die samelewing, gee die houdinge en optredes van jongmense ‘n indikasie daarvan.    ‘n Driekwart () van jongmense glo dat die wat sukkel met geestesongesteldhede negatief behandel word as gevolg van stigma.  Dit illustreer dus ook hoe blootgestel hulle is tot hierdie nadelige houdings en optredes. Die vraag wat aan jongmense gestel is, was die volgende: ‘Glo jy dat mense wat geestegesondheidskwessies ervaar, op ‘n negatiewe manier behandel word as gevolg van stigma?’     Diegene wat persoonlilk al geestesgesondheidskwessies ervaar en beleef het, was meer geneig om te glo dat mense met geestegesondheidskwessies hierdie stigma beleef (80%), teenoor diegene sonder persoonlike ervarings (68%).  Hierdie is waarskynlik weens die feit dat die met geestesgesondheidskwessies meer geneig is om die stigma te herken as gevolg van hul eie situasie en ervaringe. https://www.ymca.org.uk/wp-content/uploads/2016/10/IAMWHOLE-v1.1.pdf  a survey done by the YMCA in England and Whales Accessed 17/08/2021 at 16h45    

Algemene instruksies:     1    Geen kopieëring van bronne wo…

Algemene instruksies:     1    Geen kopieëring van bronne word toegelaat nie. Alle werk wat ingedien word, moet die student se eie oorspronklike werk wees.      Plagiaat sal lei tot die toekenning van ‘n nul punt vir die betrokke eksamen.  Skrywe van die toets/eksamen dien as toestemming tot hierdie voorwaardes. 2    “As u enige probleme met die eksamen ondervind, moet u asb die Exam Connect (skakel in die SBA kursus) bywoon. As u nie die Connect Session kan bywoon nie kontak asseblief prelim2021@teneoschool.co.za GEDURENDE DIE EKSAMEN.  ” 3    Die hoofgedeelte van die e-pos moet die volgende insluit:    VOLLE NAAM    VAK    ONDERRIGTAAL    Volledige besonderhede van die probleem.    Kontak nommer 4    Aan die einde van elke vraestel is daar TWEE addisionele oop vrae: ‘n leêr-oplaai vraag en ‘n opstelvraag vir enige addisionele inligting. 5    “Alle antwoorde stelle moet in die “”oplaai vraag”” gelaai word binne 30 minute van waar die “”vraag quiz”” gesluit het.  All antwoord stelle wat gelaai word na die 30 minute verstryk het sal ‘n nul punt toegeken word. Geen e-pos, “In-boxes” of Whatsapp beelde van antwoorde sal as geldig aanvaar word nie. Alle inligting MOET gedurende die EKSAMENTYD opgelaai word en binne-in die “”quiz.””” 6    Neem asseblief kennis dat sodra jy die toets/eksamen ingedien het, die stelsel jou antwoorde gaan nasien.  DIT IS NIE JOU FINALE PUNT NIE.  Jou finale punt sal opgedateer word.  Jou onderwyser(es) sal daarvoor verantwoordelik wees om die vraestel na te sien, NIE die rekenaar NIE! 7    Deur die “LAUNCH PROCTORING” knoppie te druk word die regulasies soos hierbo gelys en die instruksies ingesluit by die Vraestel aanvaar.