AFDELING B: VERSKAF JOU FINALE WEERGAWE VIR JOU TWEEDE KEUSE BY AFDELING B IN DIE SPASIE HIER ONDER GEGEE
Blog
Doen Afdeling A se beplanning vir vraag 1.1 hier. Please com…
Doen Afdeling A se beplanning vir vraag 1.1 hier. Please complete the planning for Section A, question 1.1 here.
INSTRUKSIES: 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afde…
INSTRUKSIES: 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings: AFDELING A: TRANSAKSIONELE TEKSTE (20 punte) AFDELING B: OPSTEL (40 punte) 2. Beantwoord hierdie vraestel as volg: Kies een vraag uit AFDELING A en een onderwerp uit Afdeling B. 3. Skryf in die taal wat geassesseer word, met ander woorde in hierdie geval in Afrikaans 4. Nommer jou antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 5. Jy moet jou skryfstuk beplan, redigeer en proeflees. Gebruik byvoorbeeld ʼn breinkaart of ʼn vloeidiagram of sleutelwoorde, ensovoorts. Doen jou beplanning VOORDAT jy die finale produk vir elkeen van die afdelings skryf. 6. Voorsien elke skryfstuk van ʼn gepaste titel/opskrif. 7. Tel jou woorde en skryf dit regs, onderaan die skryfstuk en tussen hakies. LET WEL: Die titel word nie in aanmerking geneem as die woorde getel word nie 8. Skryf netjies en leesbaar. 9. Beplan jou tyd so: AFDELING A: 40 minute AFDELING B: 80 minute
AFDELING B: OPSTEL Skryf ‘n beskrywende opstel van 210-2…
AFDELING B: OPSTEL Skryf ‘n beskrywende opstel van 210-250 woorde (4-8 paragrawe) oor EEN van die volgende onderwerpe. Skryf die nommer en die titel van die onderwerp wat jy kies, bo-aan jou skryfstuk neer. Onthou: ‘n Beskrywende opstel gee interessante inligting oor ‘n onderwerp; jy teken ‘n prentjie met woorde. Dit beskryf ook wat jy met al jou sintuie ervaar. 3.1 Ons dorp / stad in die Lente. (40) OF/OR 3.2 My uitsig vanuit my kamervenster. (40) OF/OR 3.3 Die land wat ek die graagste wil besoek. (40) OF/OR 3.4 Regs kliek op die knoppie om die prentjie oop te maak in ‘n nuwe “tab”. (40)
Doen Afdeling A, vraag 2.1 se finale poging hier. Please com…
Doen Afdeling A, vraag 2.1 se finale poging hier. Please complete the final draft for Section A, question 2.1 here. (20)
Upload question if necessary.
Upload question if necessary.
Doen Afdeling A se beplanning vir vraag 1.1 hier. Please com…
Doen Afdeling A se beplanning vir vraag 1.1 hier. Please complete the planning for Section A, question 1.1 here.
AFDELING B: VERSKAF JOU FINALE WEERGAWE VIR JOU EERSTE KEUSE…
AFDELING B: VERSKAF JOU FINALE WEERGAWE VIR JOU EERSTE KEUSE BY AFDELING B IN DIE SPASIE HIER ONDER GEGEE
AFDELING B: VERSKAF DIE BEPLANNING VIR JOU TWEEDE KEUSE BY A…
AFDELING B: VERSKAF DIE BEPLANNING VIR JOU TWEEDE KEUSE BY AFDELING B IN DIE SPASIE HIER ONDER GEGEE
EXTRA “ESSAY” QUESTION IF NEEDED
EXTRA “ESSAY” QUESTION IF NEEDED