AFDEELING B: OPSTEL VRAE   Regskliek op die knoppie om d…

AFDEELING B: OPSTEL VRAE   Regskliek op die knoppie om die opstelrubriek in ‘n nuwe blad te open. VRAAG 2      “Shaka van die Zoeloe, Afrika se legendariese held, en die aanhitser van die Zoeloe’s se grootheid en nasie; Mzilikazi van die Matabele – hy het teen die Zoeloes, die Sotho en die Boere geveg en uiteindelik in Zimbabwe gevestig; Moeshoeshoe van die BaSotho – in die 1830’s, die magtigste leier wes van die Drakensberge.”   Skryf ‘n opstel waarin jy bespreek hoe die leierskapstyle van Shaka, Mzilikazi en Moshoeshoe van mekaar verskil het.

Question 1.5.1   Choose the correct answer. Which…

Question 1.5.1   Choose the correct answer. Which one of the following is true?   a)  Sound travels faster in water than in air. b)  Sound travels faster in air than in water. c)  Sound travels at the same speed in water and in air. (1)