INSTRUKSIES:   1. Die vraestel bestaan uit TWEE afde…

INSTRUKSIES:   1. Die vraestel bestaan uit TWEE afdelings:   AFDELING A Vraag 1: Literêre Teks Kinderspeletjies Totaal: 10 punte   AFDELING B  Vraag 2: Filmstudie Jou Romeo Totaal: 20 punte   GROOTTOTAAL: 30 TYD: 50 MINUTE + 10 MINUTE LEES TYD + 10 MINUTE TYD VIR INHANDIGING.   2. Beantwoord asseblief AL die vrae.   3. Die antwoorde wat jy verskaf in hierdie vraestel moet jou eie persoonlike werk wees en mag van geen ander bron gekopieer word nie.   4. Lees alle vrae noukeurig deur voordat jy dit beantwoord.   5. Die blou blokkie kan in ander “tabs” oopgemaak word om die teks te sien.   6. Relevante leestekens vir gebruik: ô ê ï ë é