OEFENING 4   In die volgende gesprek praat Zaida m…

  OEFENING 4   In die volgende gesprek praat Zaida met Anton, ’n beampte by Mapungubwe, ’n plek van groot kulturele waarde.   Beantwoord die vrae in Afrikaans. Jy sal die gesprek twee keer hoor. Jy het eers tyd om die vrae deur te lees.

INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan ​…

INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan ​​uit vier afdelings. This paper consists of four sections. Oefening 1:              (6) Oefening 2:              (5) Oefening 3:              (8) Oefening 4:              (11) 2. Beantwoord alle vrae in die gegewe spasies Answer all questions in the spaces provided 3. U mag nie ‘n woordeboek of Google Translate gebruik nie You may not use a dictionary or Google Translate 4.  Lees die vrae aandagtig deur voor elke Luister-Oening Read questions carefully before each Listening Oefening 5. Let op die sinskonstruksie, taal en leestekens, (Maak seker dat u antwoorde duidelik is) Pay attention to sentence construction, language and punctuation, (Make sure your answers are clear) 6. Sterkte! Good luck!