1.3 Kies die korrekte woord/e van dié in die aftreklys om…

1.3 Kies die korrekte woord/e van dié in die aftreklys om die sinne te voltooi.   1.3.1 Die tydsverskil tussen Suid-Afrika en Tokio is  [answer1] ure.  (1) 1.3.2 Die IDL is geleë langs die [answer2] lengtelyn. (1) 1.3.3 Die geldeenheidskode vir Namibië is  [answer3]. (1) 1.3.4 Klein spesialismarkte staan ook bekend as  [answer4] markte. (1) 1.3.5 [answer5] word oorgedra deur besmette respiratoriese druppels. (1)     (5)

2.7 Sinsoorte: Kies of die volgende sinne ‘n stelsin, bevel…

2.7 Sinsoorte: Kies of die volgende sinne ‘n stelsin, bevelsin, uitroepsin of vraagsin is. (2) 2.7.1 Eina, jy maak my seer! [ans1] (½) 2.7.2 Waar gaan Gerda vir Kai kry? [ans2] (½) 2.7.3 Die koshuisvader is baie kwaai. [ans3] (½) 2.7.4 Orm, vat my dadelik na my broer toe! [ans4] (½)  

2.5 Bywoorde: Adverbs:Identifiseer (Identify) die bywoord…

2.5 Bywoorde: Adverbs:Identifiseer (Identify) die bywoord in die volgende sinne en tik dit in die gegewe blokkie (given textbox). (1)   Nommer (Please) asseblief jou antwoorde (answer).   2.5.1 Die dogtertjie speel (play) lekker buite (outside). [ans1] (½) 2.5.2 Die seun hardloop (run) vining (fast). [ans2] (½)