The client had an endoscopic procedure performed, and esopha…

The client had an endoscopic procedure performed, and esophageal varices were sclerosed during the procedure.  The client experienced a small pneumothorax which was not treated with a chest tube.  The next day, the client experienced confusion and irritability.  Vital signs are temperature 100o F, pulse 104 beats/minute and regular, respirations 34 breaths/minute and labored, and blood pressure 166/76 mm Hg.  What is now most important for the nurse to assess?

Vraag 1 Verskeie opsies word gegee as moontlike antwoord…

Vraag 1 Verskeie opsies word gegee as moontlike antwoorde op die volgende vrae.  Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die alfabetletter (A – D) teenoor die vraagnommer neer.  Byvoorbeeld, indien die korrekte antwoord vir 1.9 H is, skryf slegs die letter neer 1.9 H 1.1 Die naam van elke Platoniese vaste liggaam is verkry deur die aantal …               A    Vlakke             B    Rande             C    Hoekpunte             D    Al die bogenoemde   (1) 1.2 Die som van die binnehoeke van ‘n Heksagoon is gelyk aan:               A    120°             B    720°             C    540°             D    1080°   (1) 1.3 Identifiseer die figuur van die volgende net.   Regs klik op die knoppie om die diagram op ‘n nuwe bladsy oop te maak             A    Tetraëder             B    Oktaëder             C    Ikosaëder             D    Dodekaëder   (1) 1.4 ‘n Ikosaëder het:               A   12 Vlakke, 30 Rande and 20 Hoeke             B    8 Vlakke, 12 Rande and 6 Hoeke             C   20 Vlakke, 30 Rande and 12 Hoeke             D   Geen van die bogenoemde   (1) 1.5 Enige binnehoek van ‘n  reëlmatige veelhoek word gemeet as…               A   

VRAAG 8 ʼn Waterpyp word uit beton gegiet. Die binne-rad…

VRAAG 8 ʼn Waterpyp word uit beton gegiet. Die binne-radius van die pyp is 15 sentimeter en die buite-radius is 18 sentimeter. Die hoogte van die pyp is 120 sentimeter.   Regs klik op die knoppie om die diagram op ‘n nuwe bladsy oop te maak     8.1 Bepaal die totale buite-oppervlakte in     indien die pyp oop is aan beide kante. (4) 8.2 Bepaal die volume beton in   wat nodig is om ʼn 120 sentimeter lange pyp te maak. (4) 8.3 Die diagram hieronder toon ʼn gelykbenige driehoek ABC met BC = 5 cm en ‘n loodregte hoogte BF = 4 cm. Vierkant ACDE het ʼn sirkel daarbinne wat aan al vier kante van die vierkant raak. Bereken die geskakeerde oppervlakte in die diagram, korrek tot twee desimale plekke, indien die hoogte van die driehoek h = 4 cm is.   Regs klik op die knoppie om die diagram op ‘n nuwe bladsy oop te maak   (5) TOTAAL [13]

INSTRUKSIES 1. Hierdie vraestel bestaan uit 8 vrae….

INSTRUKSIES 1. Hierdie vraestel bestaan uit 8 vrae. 2. Antwoord al die vrae. 3. Rond af tot die naaste twee desimale plekke, tensy anders vermeld. 4. ‘n Nie-programmeerbare sakrekenaar mag gebruik word, tensy anders vermeld. 5. Toon alle bewerkings. Indien jy slegs antwoorde neerskryf, sal jy nie noodwendig volpunte kry nie. 6. Alle werk moet op jou eie foliopapier en in jou handskrif gedoen word. 7. Nommer jou antwoorde korrek soos op die vraestel. 8. Bewyse van oneerlikheid mag lei tot nul vir die toets. 9. Skandeer al jou antwoorde in EEN PDF dokument. Benoem jou dokument as volg: NaamVan WISK GR9Aklas K04 SBA007b