INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan ​…

INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan ​​uit vier afdelings. This paper consists of four sections. Oefening 1:              (6) Oefening 2:              (5) Oefening 3:              (8) Oefening 4:              (11) 2. Beantwoord alle vrae in die gegewe spasies Answer all questions in the spaces provided 3. U mag nie ‘n woordeboek of Google Translate gebruik nie You may not use a dictionary or Google Translate 4.  Lees die vrae aandagtig deur voor elke Luister-Oening Read questions carefully before each Listening Oefening 5. Let op die sinskonstruksie, taal en leestekens, (Maak seker dat u antwoorde duidelik is) Pay attention to sentence construction, language and punctuation, (Make sure your answers are clear) 6. Sterkte! Good luck!

  OEFENING 3   Luister na ’n onderhoud wat Karen met…

  OEFENING 3   Luister na ’n onderhoud wat Karen met Marc Lottering, ’n baie gewilde komediant, gevoer het.   Maak kort aantekeninge oor die gesprek in Afrikaans. Jy sal die gesprek twee keer hoor. Jy het eers tyd om die vrae deur te lees.

  OEFENING 1   Luister na die volgende praatjie oor…

  OEFENING 1   Luister na die volgende praatjie oor ’n aantal uitvindings wat deur slimkoppe ontwerp is. Jy sal die verslag twee keer hoor. Jy het eers tyd om die vrae deur te lees. Beantwoord die vrae deur aan te dui of die stelling waar of onwaar is.