VRAAG 6 Twee kristallyne vastestowwe P, en Q het smeltpunte van 710 o C en 723 o C onderskeidelik. By 700 o C kan P elektriesiteit gelei, maar nie Q nie. By 750 o C gelei albei elektrisiteit. 6.1 Wat kan ons aflei van die smeltpunte oor die relatiewe kragte wat daar bestaan tussen die deelttjies in P en Q? (2) 6.2 Verduidelik die verskil in elektriese geleidingsvermoeë tussen P en Q. (4) 6.3 Jy word gesê dat een van die stowwe is Barium en die ander is Kalium jodiet. Watter een is watter een? (2) 6.4 Wat is die verskil tussen kovalente en ioniese verbindings? (2) 6.5 Noem 5 verskillende tipes intermolukelêre kragte. (5) [15]
Blog
1.8 Beskou die volgende reaksie 2H2(g) + O2(g)
1.8 Beskou die volgende reaksie 2H2(g) + O2(g)
1.10 Die massa (in gram) van 7,25dm3 O2 gas is: (2)
1.10 Die massa (in gram) van 7,25dm3 O2 gas is: (2)
VRAAG 8 ’n Essensiële aminosuur Lysien het ’n molêre mas…
VRAAG 8 ’n Essensiële aminosuur Lysien het ’n molêre mass van 146,19 g.mol-1 en persentasie samestelling as volg: 49,29 % C; 9,66 % H; 19,16 % N en 21,89% O. 8.1 Definieer die term empiriese formule (2) 8.2 Bepaal die molekulêre formule (8) [10]
1.7 Natriumchloried is ’n vastestof wat in water kan oplos…
1.7 Natriumchloried is ’n vastestof wat in water kan oplos. Watter een van die volgende opsies beskryf die intermolekulêre kragte wat bestaan tussen die natrium chloried en water in oplossing? (2)
1.6 Die verbinding in ’n H2O molekule staan bekand as ’n p…
1.6 Die verbinding in ’n H2O molekule staan bekand as ’n polêr- kovalente verbinding omdat: (2)
1.1 Watten een van die volgende is ’n voorbeeld van ’n mol…
1.1 Watten een van die volgende is ’n voorbeeld van ’n molukulêre vastestof by kamer temperatuur? (2)
VRAAG 7 Bestudeer ’n deel van die reaksie tussen 15g Yst…
VRAAG 7 Bestudeer ’n deel van die reaksie tussen 15g Yster en 25 g Chloorgas, wat in ’n geslote houer plaasvind. Die produk wat gaan vorm is yster(iii)chloried Fe(s) + Cl2(g)
VRAAG 3 Beskou ’n Hidronium ioon (H3O+) 3.1 Teken…
VRAAG 3 Beskou ’n Hidronium ioon (H3O+) 3.1 Teken die Lewis struktuur vir H3O+ (3) 3.2 Identifiseer die vorm van H3O+ (1) 3.3 Gebruik die VSEPA Teorie om die bogenoemde vorm te verduidelik (2) 3.4 Verduidelik wat word bedoel by ’n datief kovalente verbinding. (2) [8]
1.9 Beskou 25cm3 HCl met ’n konsentrasie van 2mol.dm-3. W…
1.9 Beskou 25cm3 HCl met ’n konsentrasie van 2mol.dm-3. Wat is die volume water wat benodig word om die konsentrasie te verander na 1,2 mol.dm-3? (2)