3.1. Which country would be regarded as the most developed and the least developed? Provide reasons for your answer (4)
Blog
VRAAG 7 Min of geen reën val in woestyne. Plante wat in…
VRAAG 7 Min of geen reën val in woestyne. Plante wat in die woestyn groei, het maniere gevind om te oorleef. Noem 2 maniere waarop woestynplante aangepas kan word om in die woestyn te oorleef. (2)
Groot Totaal: [25]
Groot Totaal: [25]
VRAAG 9 Kyk na die reënvalkaart. Wat is die jaarlikse re…
VRAAG 9 Kyk na die reënvalkaart. Wat is die jaarlikse reënval vir B? Gee ‘n rede vir jou antwoord. Kliek op die blou knoppie hieronder om die kaart te sien. Die kaart sal in ‘n nuwe skakel oopmaak. MOENIE hierdie toets sluit nie. Beweeg versigtig tussen die skakels. (2)
BIBLIOGRAFIE HANDBOEK Graad 6 Leerder Platinum Handboek…
BIBLIOGRAFIE HANDBOEK Graad 6 Leerder Platinum Handboek PRENTE Graad 6 Leerder Platinum Handboek
VRAAG 8 Plante groei baie stadig in kouer streke. Diere…
VRAAG 8 Plante groei baie stadig in kouer streke. Diere moet ver loop om genoeg kos te vind om te kan lewe. Skryf ‘n gestruktureerde paragraaf oor drie maniere waarop diere verseker dat hulle genoeg kos vir die winter het. (3)
VRAAG 10 As jy ‘n week lank kon kies om ‘n tropiese reën…
VRAAG 10 As jy ‘n week lank kon kies om ‘n tropiese reënwoud of woestyndier te wees, watter dier sou dit wees en waarom sou jy in daardie streek wou woon? (2)
VRAAG 3 Voltooi die volgende sinne deur die ontbrekende…
VRAAG 3 Voltooi die volgende sinne deur die ontbrekende woorde in te vul. Kies die korrekte woord uit die opsies in die woordbank. Tik hom presies in soos wat hy in die woordbank staan. (3) Woordbank woestyne temperatuur humiditeit naaldwoude reënval tropiese reënwoude 3.1 Die meeste van die wêreld se [ans1] kom langs die ewenaar voor. 3.2 Om die klimaat van ‘n gebied te beskryf, kyk jy na [ans2] en [ans3].
VRAAG 9 Kyk na die reënvalkaart. Wat is die jaarlikse re…
VRAAG 9 Kyk na die reënvalkaart. Wat is die jaarlikse reënval vir B? Gee ‘n rede vir jou antwoord. Kliek op die blou knoppie hieronder om die kaart te sien. Die kaart sal in ‘n nuwe skakel oopmaak. MOENIE hierdie toets sluit nie. Beweeg versigtig tussen die skakels. (2)
During a muscle contraction, the muscle contracts and ______…
During a muscle contraction, the muscle contracts and ______________.