Refer to Source 1 A 1.1.1 Explain why D. Wylie believes that Shaka is NOT a pathological murderer. (1×2) (2) 1.1.2 Name THREE leadership characteristics of Shaka according to D. Wylie. (3×1) (3) 1.1.3 Comment on why you think the Europeans wanted to portray Shaka as a murderer. (2×2) (4) 1.1.4 Explain what D. Wylie means when he states, “ I am not trying to whitewash Shaka” (1×2) (2) 1.1.5 QUOTE a line from the Source that indicates Shaka’s killings were justified. (1×2) (2) [13] Refer to Source 1 B 1.2.1 According to Nathaniel Isaacs, why should Henry Francis Fynn portray Shaka in a negative light? (2×1) (2) 1.2.2 Explain why a source from Fynn’s diary could be considered both reliable as well as limited by a historian. (2×2) (4) 1.2.3 Compare Sources 1A and 1B. Explain how these sources highlight Shaka in history. (2×2) (4) [10] Refer to Source 1 C 1.3.1 Which THREE chieftainships did Shaka combine to form the Zulu nation? (3×1) (3) 1.3.2 QUOTE evidence from the source that suggests that Shaka was a cruel tyrant. (1×2) (2) 1.3.3 What explanation do historians give for the manner in which Shaka reacted to his mother’s death? (1×2) (2) 1.3.4 Comment on whether Mzilakazi was justified in fleeing from the AmaZulu. (2×2) (4) 1.3.5 Explain to what extent the information in this source can be regarded as a reliable account of the Mfecane. (2×2) (4) [15] Refer to Source 1 D 1.4.1 How is Shaka Zulu represented in the image? Use visual clues to justify your answer. (2×2) (4) 1.5 Refer to Sources 1A to 1D Use the information from relevant sources as well as your own knowledge to write a paragraph of about EIGHT lines (about 80 words) explaining how Shaka was viewed through History. (8) [12] TOTAL (50)
Blog
Gebruik Bron 2A 2.1.1 Verduidelik Ordinansie 50 soos deu…
Gebruik Bron 2A 2.1.1 Verduidelik Ordinansie 50 soos deur die Kaapse Regering in 1828 aangekondig. (2×1) (2) 2.1.2 Wie was die dryfveer agter die goedkeuringsproses van Ordinansie 50? (1×2) (2) 2.1.3 Hoekom kon dit as ‘n moeilike stuk wetgewing beskou word? (2×2) (4) 2.1.4 Hoe het Ordinasie 50 verskil van die Caledon Kode van 1809 met betrekking tot die vrye beweging van Bruinmense of die Khoi? (2×2) (4) 2.1.5 Wat was verder deur die regering beskou as belangrike mikpunte van die Ordinansie? (1×2) (2) 2.1.6 Afgesien van die sekere mates van gelykheid, wat was die ander bekommernisse wat die wit gemeenskap uitgelig het? (3×1) (3) 2.1.7 Hoekom dink jy was dit vir die regering moeilik om Ordinansie 50 in die binneland toe te pas? (3×1) (3) 2.1.8 Hoe bruikbaar is Bron 2A om die redes te verstaan waarom die Afrikaners (Voortrekkers) die Kaap en Britse outoriteit verlaat het? (2×2) (4) Bestudeer Bronne 2B-1 en 2B-2 2.2.1 Wat was die naam van die Goewerneur van die Kaap Kolonie wat die Hoofman aangespreek het? (1×1) (1) 2.2.2 Hoe sou jy die verhouding tussen Harry Smith en die Xhosa Hoofmanne beskryf? (3×1) (3) 2.2.3 Gee redes vir jou antwoord in vraag 2.2.2 (2×2) (4) 2.2.4 Verduidelik waarom dit belangrik was vir Harry Smith dat die Xhosas in Engels geleer moes word en dat gehuggies en dorpe Engelse name moes kry? (2×2) (4) 2.2.5 Lys die tipe werk wat die Goewerneur wou hê waarby Xhosa mans betrokke moes raak. (3×1) (3) 2.2.6 Verduidelik hoe Bron 2 B-2 Smith se visie van ‘n gehoorsame swarte ondersteun soos in Bron 2 B-1 uitgebeeld. (2×2) (4) Gebruik Bron 2C 2.3.1 Gee ‘n definisie van van die konsep, ingehokte werkers, soos deur die Indiërs ervaar? (1×3) (3) 2.3.2 Watter tipe werk was van Indiese vroue verwag? (2×2) (4) [50]
Hierdie is ‘n ekstra antwoord blok wat jy kan gebruik sou da…
Hierdie is ‘n ekstra antwoord blok wat jy kan gebruik sou daar probleme wees
Hierdie is ‘n ekstra plek om ‘n lêer te stoor sou jy enige p…
Hierdie is ‘n ekstra plek om ‘n lêer te stoor sou jy enige probleme ondervind
Section A: Shaka Zulu KEY QUESTION: WHAT ROLE DID SHAKA PLA…
Section A: Shaka Zulu KEY QUESTION: WHAT ROLE DID SHAKA PLAY IN THE FORMATION OF THE ZULU KINGDOM Section B: Colonial Expansion after 1750 KEY QUESTION: HOW DID THE SOUTHERN AFRICAN COMMUNITIES RESPOND TO BRITISH CONTROL? Right-click on the button to view the sources for Section A and Section B
Verwys na Bron 1 A 1.1.1 Verduidelik waarom D Wylie glo d…
Verwys na Bron 1 A 1.1.1 Verduidelik waarom D Wylie glo dat Shaka NIE ‘n patologiese moordenaar was nie. (1×2) (2) 1.1.2 Volgens Wylie, wat was DRIE leierseienskappe van Shaka? (3×1) (3) 1.1.3 Lewer kommentaar op hoekom jy dink die Europeërs Shaka as ‘n moordenaar wou uitbeeld. (2×2) (4) 1.1.4 Verduidelik wat Wylie bedoel wanneer hy se: “Ek probeer Shaka nie onskuldig laat lyk nie” (1×2) (2) 1.1.5 Haal ‘n reël aan uit die Bron wat wys dat Shaka se moorde regverdig was? (1×2) (2) Bestudeer Bron 1B 1.2.1 Volgens Nathaniel Isaacs, waarom moet Henry Francis Fynn vir Shaka in ‘n negatiewe lig stel? (2×1) (2) 1.2.2 Verduidelik waarom ‘n bron van Fynn se dagboek deur ‘n historikus oorweeg kan word as betroubaar sowel as ‘n beperking. (2×2) (4) 1.2.3 Vergelyk Bron 1 A en 1B. Verduidelik hoe hierdie bronne vir Shaka in die geskiedenis uitbeeld. (2×2) (4) Bestudeer Bron 1C 1.3.1 Watter DRIE hoofmanskappe het Shaka saamgevoeg om die Zulu- nasie te vorm? (3×1) (3) 1.3.2 Haal bewyse uit die bron aan wat daarop dui dat Shaka ‘n wrede tiran was. (1×2) (2) 1.3.3 Watter verduideliking gee geskiedkundiges vir die manier waarop Shaka op sy moeder se dood gereageer het? (1×2) (2) 1.3.4 Lewer kommentaar oor of Mzilakazi geregverdig was om vir die AmaZulu te vlug. (2×2) (4) 1.3.5 Verduidelik in watter mate die inligting in hierdie bron beskou kan word as ‘n betroubare verslag oor die Mfecane. (2×2) (4) Gebruik Bron 1D 1.4.1 Hoe word Shaka in die prent verteenwoordig? Gebruik visuele leidrade om jou antwoord te ondersteun. (2×2) (4) Verwys na Bronne 1A-1D 1.5 Gebruik die inhoud van relevante bronne sowel as jou eie kennis en skryf ‘n paragraaf van omtrent 8 AGT reëls (80 woorde) waar jy verduidelik hoe Shaka reg deur die geskiedenis uitgebeeld is. (8) [50]
2.3 The Early Christians painted frescoes in the catacombs…
2.3 The Early Christians painted frescoes in the catacombs. What is a fresco and what materials did artists use to create these frescoes? (2)
SUBTOTAAL: AFDELING A [38]
SUBTOTAAL: AFDELING A [38]
VRAAG 8 Bepaal die waarde van A en kies die korrekte…
VRAAG 8 Bepaal die waarde van A en kies die korrekte opsie vanuit die gegewe opsies. (2)
VRAAG 9 Kies die mees geskikte formule om vir B te b…
VRAAG 9 Kies die mees geskikte formule om vir B te bereken. (1)