VRAAG 12 Bestudeer die onderstaande getal en beantwoord die volgende vrae: (3) 146 Verdubbel die getal 146 [ans1]. Halveer die getal 146 [ans2]. Halveer die getal 146 en tel 30 by die getal [ans3].
Blog
INSTRUKSIES: 1. Geen kopiëring van bronne wor…
INSTRUKSIES: 1. Geen kopiëring van bronne word toegelaat nie. Alle werk wat ingedien word, moet die leerder se eie oorspronklike werk wees. 2. Vraag 1 is ‘n lêeropname vraag wat bestaan uit vraag 1.1 –1.6, al jou antwoorde moet HANDGESKREWE wees op een A4 vel papier. Nommer jou antwoorde korrek. 3. Aan die einde van hierdie vraestel is daar TWEE addisionele oop vrae: ‘n lêeropname en ‘n opstelvraag vir enige addisionele inligting. 4. Die lêeropname MOET tydens die vraestel opgelaai word tydens die voltooiing van hierdie toets. 5. LEES al die vrae mooi deur. Beantwoord AL die vrae VOOR jy die “Submit quiz” knoppie druk . 6. GEEN sakrekenaars mag gebruik word nie. 7. Sterkte!
BIBLIOGRAFIE NumberSense
BIBLIOGRAFIE NumberSense
VRAAG 10 Dink aan ‘n prentjie van ‘n spinnek…
VRAAG 10 Dink aan ‘n prentjie van ‘n spinnekop. Een spinnekop het 8 bene. Kyk na die onderstaande tabel en beantwoord die volgende vrae: Aantal spinnekoppe: 1 2 3 4 Totale aantal bene: As ‘Aantal spinnekoppe’ die inset waarde is, skryf die reël vir ‘Totale aantal bene’ as die uitset waarde. [ans1] Gebruik die reël om uit te werk hoeveel bene 12 spinnekoppe sal hê. [ans2] (2)
VRAAG 3 Daar is 11 spelers in ‘n sokkerspan….
VRAAG 3 Daar is 11 spelers in ‘n sokkerspan. Hoeveel spanne sal daar wees as 88 seuns aan sokker wil deelneem? (1)
VRAAG 7 Maak gebruik van die breuke-muur om…
VRAAG 7 Maak gebruik van die breuke-muur om die volgende tekens in te vul of = (3) Druk op die knoppie om die prentjie te sien. a. 1/4 [ans1] 2/5 b. 6/12 [ans2] 2/4 c. 3/4 [ans3] 6/8
VRAAG 8 Mnr. Ndlovu sien dat ‘n derde (1/3)…
VRAAG 8 Mnr. Ndlovu sien dat ‘n derde (1/3) van die kinders in sy klas afwesig is. 15 kinders is afwesig. Hoeveel kinders is daar gewoonlik in die klas? [ans1] (1)
VRAAG 15 Die produk van 5 en 8 is 35. (1)
VRAAG 15 Die produk van 5 en 8 is 35. (1)
VRAAG 11 Voltooi die volgende patroon deur d…
VRAAG 11 Voltooi die volgende patroon deur die ontbrekende getal in te vul: (1) 1320, 1331, 1342, 1353, [ans1]
VRAAG 17 Die grootste heelgetal wat met die…
VRAAG 17 Die grootste heelgetal wat met die volgende getalle 1, 3, 5, 6 gemaak kan word, is 5 631. (1)