OEFENING 4   Gebruik die teks oor Prins Albert en…

  OEFENING 4   Gebruik die teks oor Prins Albert en sy omgewing en skryf ʼn opsomming oor die redes waarom Prins Albert ’n goeie bestemming is vir besoekers wat in kultuur belangstel. Jy kan van jou aantekeninge uit Oefening 3 in hierdie opsomming gebruik. Jou opsomming moet een paragraaf lank wees en nie meer as 80 woorde nie. Gebruik sover moontlik jou eie woorde.   Right-click on the button below to open Text insert for Oefening 3 in a new tab:    

  6. Skryf ʼn artikel vir die skoolkoerant waarin jy jou…

  6. Skryf ʼn artikel vir die skoolkoerant waarin jy jou mening oor die belangrikheid van LIEFDE bespreek. (Type your essay in word so that you can use the correct skryftekens, especially ê, ë, ô; then copy and paste) Jou artikel moet ongeveer 200 tot 250 woorde lank wees. Jy kan van die idees hierbo gebruik, maar moet ook jou eie idees byvoeg. Dit is belangrik dat jy jou mening goed verduidelik.     Jy sal tot 8 punte vir die inhoud van jou artikel en tot 7 punte vir die styl en akkuraatheid van jou taalgebruik kry. Right-click on the button below to open Mark scheme for Oefening 6 in a new tab: (30)