3.2.1. Noem in watter seisoen Brits die meeste van sy reënval kry. (1)
Blog
2.3.4. Gebruik figuur 7 en teken ‘n skets van die helling…
2.3.4. Gebruik figuur 7 en teken ‘n skets van die helling van die landvorm. Maak seker dat jy die volgende op jou skets benoem: 1. Die vier hellingelemente. 2. Skryf een woord langs elke hellingelement wat die vorm van die helling beskryf. (8)
2.4.3.a. Teken ‘n vryhandskets wat verduidelik hoe terugk…
2.4.3.a. Teken ‘n vryhandskets wat verduidelik hoe terugkerwing die hellinghoek by A veroorsaak. Maak seker dat jy die volgende wys: 1. Verandering van die posisie van helling A met tyd 2. Rigting van die terugkerwing. 3. Die erosiemiddels. (6)
3.3.1. Definieer die term GIS. (1)
3.3.1. Definieer die term GIS. (1)
1.3.3. Verduidelik waarom daar reën oor die Stille Oseaan…
1.3.3. Verduidelik waarom daar reën oor die Stille Oseaan in die El Nino – Walkers Sirkulasie voorkom. (4)
1.4.2. Noem die hoëdrukstelsel wat deur die letter A aang…
1.4.2. Noem die hoëdrukstelsel wat deur die letter A aangedui word. (1)
TOTAAL VIR DEEL 1 : 75 PUNTE
TOTAAL VIR DEEL 1 : 75 PUNTE
1.4.4. Bestudeer Figuur 5 hieronder en beantwoord die vra…
1.4.4. Bestudeer Figuur 5 hieronder en beantwoord die vrae wat volg. Regskliek op die KNOPPIE om die prent op ‘n nuwe blad oop te maak.
OPLAAI VAN EKSTRA DOKUMENTE
OPLAAI VAN EKSTRA DOKUMENTE
1.1.8. Watter van die vier grafieke van die klimaatstreke…
1.1.8. Watter van die vier grafieke van die klimaatstreke het waarskynlik die grootste verskil tussen die lengte van daglig in die somer en winter? (1)