2.5 Kyk na die volgende twee sinne:     ”  (3/5)…

2.5 Kyk na die volgende twee sinne:     ”  (3/5) van die volwassenes is gereed om berg te gaan klim.” ”  (6/10) van die volwassenes is gereed om berg te gaan klim.”   a)  Beteken die sinne dat dieselfde hoeveelheid volwassenes reg is om te gaan berg klim? Tik slegs: Ja of Nee b)  Hoeveel volwassenes is reg om berg te klim?    (2)

4. Pas die mates in kolom A by die ooreenstemmende diagram…

4. Pas die mates in kolom A by die ooreenstemmende diagram in kolom B. Kies die korrekte letter in kolom C. Indien jy nie die prentjies kan sien nie, kliek op die knoppie.            KOLOM A – AFMETINGS   KOLOM B – DIAGRAM KOLOM C 4.1 320ml A 4.1  [answ1] 4.2 400ml B 4.2  [answ2] 4.3 800ml C 4.3 [answ3] (3)

  Ontmoet Jackson Houlding. Sy grootste droom is om die…

  Ontmoet Jackson Houlding. Sy grootste droom is om die hoogste 3 berge in die wêreld te verower voor die ouderdom van 12. Sy liefde vir bergklim het begin toe hy ‘n kleuter was.  Toe hy saam sy familie, die berg, Piz Badile, geklim het, was hy die jongste persoon om in September 2020 ‘n 10 000-voet berg se bo-punt te bereik.  Hy beplan om nog berge se bo-punte te bereik. Kom ons kyk of ons met ons wiskundige kennis hom kan help met sy beplanning.