1.7 1.7.1 Het die volgende uitdrukking ʼn denotatiewe of ʼn konnotatiewe betekenis?(par. 1) “Die aarde is ʼn blink blou pêrel.” (1)
Blog
1.14 Noem slegs EEN produk wat na die selle in die liggaam…
1.14 Noem slegs EEN produk wat na die selle in die liggaam vervoer moet word. (1)
5.4 Gee die INTENSIEWE VORM van die woord tussen hakies…
5.4 Gee die INTENSIEWE VORM van die woord tussen hakies. Robin is (bang) (1)
Minerals help maintain fluid balance, are parts of enzymes,…
Minerals help maintain fluid balance, are parts of enzymes, and they work with your immune system.
1.20 Die volgende stelling is WAAR. Net seuns gaan van…
1.20 Die volgende stelling is WAAR. Net seuns gaan van nou af na Margaret se partytjies toe uitgenooi word. Motiveer deur slegs EEN ding te noem wat Dennis gedoen het. (1)
Individuals taking anticoagulant medications need to careful…
Individuals taking anticoagulant medications need to carefully monitor their vitamin ________ intake.
1.16 Jy word aangestel as minister van Waterwese. Wat sal…
1.16 Jy word aangestel as minister van Waterwese. Wat sal jy doen om te keer dat mense water mors? (1)
INSTRUKSIES: 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afd…
INSTRUKSIES: 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings. AFDELING A: KYK- EN LEESBEGRIP VRAAG 1 (30 PUNTE) AFDELING B: OPSOMMING VRAAG 2 (10 PUNTE) AFDELING C: TAAL VRAAG 3,4 EN 5 (40 PUNTE) 2. Beantwoord AL die vrae. 3. Nommer die VRAE wat jy kies korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 4. Voer die opdragte, by elke vraag wat jy kies, noukeurig uit. 5. Gebruik die volgende spesiale karakters soos dit benodig word. Jy kan dit hier kopieër en plaas in die betrokke plek. ê, ï, î, ü, é, â, ä, à, ë, è, ì, ô, ö, ò, û 6. Geen toepassings soos woordeboeke en vertalers mag tydens hierdie vraestel gebruik word nie. Skenk veral baie aandag aan spelling en sinskonstruksie.
Too much iron from supplements can cause ________, nausea, v…
Too much iron from supplements can cause ________, nausea, vomiting, and diarrhea.
4.4 Hoe weet ons dat Ouboet uit die veld geslaan is met Kl…
4.4 Hoe weet ons dat Ouboet uit die veld geslaan is met Kleinboet se woorde? (Raampie 3) (1)